Roepingsverhale: Nege predikante kyk terug op hulle geloofsreis
Hoe het jy jou roeping gehoor? Kerkbode het agt dominees en een diensleraar gevra om hulle eie storie te vertel. Lizl-Louise Schoeman (Noordelike Sinode): Ek kyk terug op 30 jaar in die bediening en onthou ’n naïewe jongmens wat in 1990 begin studeer het met die idee dat daar waarskynlik nie plek vir haar in […]
Roepingsverhale: Nege predikante kyk terug op hulle geloofsreis Lees verder
Artikels





















