Cas Wepener: Hoe lyk handelinge wat ’n teologie van die kruis beliggaam?
Missionale teologie het oor die laaste kwarteeu deel geraak van die DNS van die NG Kerk. Dit het ons gehelp om grense oor te steek en waar ons geplant is betrokke te raak. Van “sturend” na “gestuur” is een van die motto’s, skryf Cas Wepener. In die NG Kerk het missionale teologie behels dat gemeentes […]
Cas Wepener: Hoe lyk handelinge wat ’n teologie van die kruis beliggaam? Lees verder
Artikels



















