‘Die Here het ’n groot plan vir die Portugese wêreld’
Dr Manie Taute en sy vrou, Annelie, is vaardige
‘Die Here het ’n groot plan vir die Portugese wêreld’ Lees verder
ArtikelsDr Manie Taute en sy vrou, Annelie, is vaardige
‘Die Here het ’n groot plan vir die Portugese wêreld’ Lees verder
ArtikelsVoor in die Bybel wat oudminister Adriaan Vlok vir vader Michael Lapsley gegee het, staan sy versoek om vergifnis in groot, duidelike letters: “I have sinned against the Lord and against you!” En verder aan: “I am sorry – please forgive me!” Lapsley het onlangs by die bekendstelling van Uiteindelik vry, die Afrikaanse vertaling van
Vergifnis vra bring vryheid, sê Vlok Lees verder
ArtikelsVerpligte militêre diensplig het ’n geweldige impak gehad op die lewe van ’n hele generasie wit mans. Baie van hulle dra steeds die geestelike letsels daarvan en sukkel om hulle eie geskiedenis te verwerk. Tydens ’n onlangse simposium oor dié kwessie wat aangebied is deur die Beyers Naudé-sentrum vir Publieke Teologie aan die Universiteit Stellenbosch,
Versoeningswerk is nou nodig Lees verder
ArtikelsSaadjies wat die sendelinge van die NG Kerk ’n eeu gelede in Nigerië gesaai het, dra vandag nog ’n reuse-oes. Ernst Muller vertel die storie aan die hand van Sam Kputu se verhaal. Buti Sam noem hy homself, Buti Sam Kputu. Dié “buti” is nie ’n Nigeriese woord nie, maar Sam se weergawe van die Afrikaanse
Buti Sam se storie begin by Juffrou Van den Berg Lees verder
ArtikelsDie verhaal van SizaBantwana is die verhaal van gelowiges wat hande vat om op verskillende maniere hulp te verleen aan die mees gemarginaliseerdes in die gemeenskap. LIEZEL LÜNEBURG vertel. Van die groot troppe bosbokke wat in die 1880’s in Bosbokrand gewei het, is niks oor nie. Deesdae word die gebied eerder deur armoede gekenmerk: 84% van gesinne in die
God se liefde vir Bosbokrand se kinders Lees verder
ArtikelsHanré Janse van Rensburg is ’n Nuwe-Testamentikus wie se geloof in volkleur op haar arms pryk. Nico Smit het met haar gesels. “My tatoeëermerke, is die Here se verhaal met my,” sê Hanré Janse van Rensburg. Hierdie verhaal pryk in ’n helder kleurespel op haar rug en arms. In 2000, toe sy Teologie begin studeer
‘Dit is die Here se verhaal met my …’ Lees verder
ArtikelsOm te gee, lê aan die hart van die evangelie. Ockert Vermeulen (35) het sy een nier geskenk vir Wilhelm Loubser (36). Die twee het hulle – letterlik lewegewende storie – vir Annalise Wiid vertel. Pas ’n week ná die oorplanting, sterk Ockert aan in ’n strandhuis in Blouberg. Hy is nog effe wankelrig en
Ockert en Wilhelm gee en ontvang baie meer as ’n nier Lees verder
ArtikelsHoe lyk die NG Kerk se pad vorentoe met ekoteologie? In die skripsie vir sy meestersgraad maak ds Fouché de Wet van die Stellastraatgemeente in Pretoria ’n paar voorstelle. Hy het met NEELS JACKSON daaroor gepraat. “Ons kom al meer agter dat daar ’n behoefte in die kerk is,” sê Fouché. “Ons weet ons moet iets doen, maar
Fouché wil ’n olyfkerk help bou Lees verder
ArtikelsNadat hy met maagkanker gediagnoseer is, het medici ds Darius Botha nege maande gegee om te lewe. Dit is nou twee jaar later en Botha het pas sy doktorsgraad suksesvol verdedig: Prediking en die mens geaffekteer deur kanker. Marileen Steyn het met hom gesels. Darius Botha stap al ’n lang pad met kanker. Sy tweeling
‘Kanker is nie die einde van menswees nie’ Lees verder
ArtikelsDie Bosmanstraatkerk was dekades lank ’n baken van die NG Kerk se teenwoordigheid in die middestad van Pretoria. Vandag huisves dié gebou, wat om die helfte deur die plaaslike NG en VG gemeentes besit word, ook ’n bediening wie se invloed tot diep in Afrika strek. Ernst Muller vertel. Hoe sou ou dr Hermanus Bosman
Van Bosmanstraat na Afrika Lees verder
ArtikelsDr Gustav Claassen het einde verlede jaar die leisels as algemene sekretaris van die NG Kerk by dr Kobus Gerber oorgeneem. Neels Jackson het met hom gesels. Nee, sê Claassen, hy het nie verwag dat sy termyn met so ’n storm sou begin nie. Amptelik is hy van 1 Oktober 2015 af aangestel as algemene sekretaris,
In krisistye word goeie teologie gebore Lees verder
ArtikelsEen van die gevolge van die Kerkhervorming van vyf eeue gelede, was dat dit die gereformeerde tradisie gestroop gelaat het van beeldende kuns. In reaksie op die manier waarop die Katolieke Kerk skilderye en beeldhouwerk gehanteer het, het die reformatore heeltemal daarmee weggedoen. In die lig van die viering van vyfhonderd jaar van gereformeerde tradisie
Hoe Jesus vir God lyk Lees verder
André Bartlertt ArtikelsHy wag vir my voor Robertson-Oos se NG kerk. Leun, arms oor sy bors gekruis, teen sy wit Datsun-bakkie met die Doulos Trust se embleem op die deur. Rustig. “Ons gesels sommer eers hierbinne,” nooi hy, en in ’n klein Sondagskoollokaal vertel hy vir my sy aangrypende verhaal van sorgsaamheid. Vincent is nou 48. Hy
’n Swartskaap word ’n herder wat genade aangee Lees verder
ArtikelsWat is die oorkoepelende argument vanuit die Bybel vir of teen die erkennings van verbintenisse tussen mense van dieselfde geslag? Dít is die vraag waarmee Kerkbode se gay-debat afskop. Twee deelnemers met verskillende perspektiewe op die saak stel hulle standpunte. Hieronder stel André Bartlett sy standpunt. Lees ook wat sê Piet Otto in Die Bybel
Wat sê die Bybel? | ‘Liefde is die norm vir gay-verhoudings’ Lees verder
Artikels Die gay-debat RubriekeGelowiges kan hulle nooit op die liefde beroep ten einde sonde aanvaarbaar te maak nie.
Wat sê die Bybel? | ‘Een man, een vrou’ Lees verder
Artikels Die gay-debat Rubrieke