Pelgrims begin nou in Stellenbosch
Die Pelgrimstog van Hoop wat deur Communitas ontwikkel is, het onlangs ’n nuwe been gekry. Dit begin by Stellenbosch en sluit by Genadendal aan by die gevestigde roete. ’n Groepie pelgrims het hierdie net meer as 100 km in Junie gestap. In die volgende paar uitgawes van Kerkbode kan lesers kom saamstap. Neels Jackson is […]
Pelgrims begin nou in Stellenbosch Lees verder
Artikels


















