Die skoonheid omhels jou
Terwyl ’n mens met die bergpad afstap en ’n plaat proteas langs jou blom, lê die uitsig voor jou uitgestrek tot doer in die verte. Neels Jackson vertel van asemwegslaanoomblikke op die Pelgrimstog van Hoop. Daar is verskeie wonderlik verrykende kante aan enige pelgrimstog. Een daarvan is die mense wat jou pad kruis, die vriendelike […]
Die skoonheid omhels jou Lees verder
Artikels



















