George hou konferensie
Die NG gemeente George (die Moedergemeente) het na aanleiding van die Algemene Sinode van 2015 se besluite oor selfdegeslagverhoudinge ’n konferensie gereël oor die Bybel as die Woord van God in mensetaal. Dit het kort voor die buitengewone Algemene Sinode plaasgevind en is deur sowat 70 mense bygewoon. Francois Mulder, leraar van die NG gemeente […]
George hou konferensie Lees verder
Artikels Die gay-debat





















