’n Stilwordplek ‘in Jesus se slipstream’
“Ry dwarsdeur die dorp. Waar die laaste stop grondpad word, hou jy aan tot by die houthek. As die poorte oopmaak, sal jy sien: Ons huis is die eerste kamer links in die hemel.” So beduie die Van Schoors die pad na hulle retreat-plek op Greyton waar ANNALISE WIID gaan kuier het. Greyton ís hemels. […]
’n Stilwordplek ‘in Jesus se slipstream’ Lees verder
Artikels


















