Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Artikels

Die skildery van die geldskieter en sy vrou. Die geheim lê in die spieël voor in die middel wat die koers buitetoe aandui.

Eben se bediening is om mense te help

’n Tentmakerpredikant staan met een voet in die gemeentebedie­ning en die ander voet in ’n nie-kerklike werk. Tog kan albei ’n vorm van bediening wees. Dr Eben Smith van Bloemfontein het aan NEELS JACKSON vertel hoe hy dit beleef. Toe Eben Smith die voltydse bediening verlaat het om ’n tentmakerpredikant te word, het hy nie […]

Eben se bediening is om mense te help Lees verder

Artikels
Johannes Calvyn, die kerkhervormer wat ’n pastorale hart gehad het.

Die pastorale aanpak van Calvyn

Johannes Calvyn, die kerkhervormer van Genève, word dikwels gesien as ’n strenge dogmatikus. PROF HENNIE PIETERSE en DS PIET GROBLER wys egter daarop dat daar ’n pastorale kant aan Calvyn was waaruit die kerk vandag kan leer. By Calvyn het sy verstand en sy hart, sy teologie en sy innerlike geloof, altyd saam gegaan. In die voorwoord

Die pastorale aanpak van Calvyn Lees verder

Artikels
Die Laaste Avondmaal van Giotto di Bondone (1266-1336). Skrywers oor die vroeë kerk gebruik skilderye soos dié om iets te sê van die onderlinge lief­de waarmee vroeë Christe­ne geleef het.

Die vroeë kerk het God se liefde geleef

By ’n konferensie oor missionale kerkwees in Stellenbosch het DR PIETER VAN DER WALT, predikant vir teologiese navorsing van die Wes-Kaapse Sinode, die aandag gevestig op die radikale liefde waarmee gelowiges van die vroeë kerk geleef het. Hier skryf hy vir Kerkbode daaroor. Waarom sou soveel mense, veral in die twee­de en derde eeue na

Die vroeë kerk het God se liefde geleef Lees verder

Artikels
Prof Richard Kearney aan die woord tydens sy besoek aan Suid-Afrika. Foto: Keran Ducasse

Anateïsme – om wéér te glo

Te midde van ons hoogste drome oor menswees en ons suiwerste geloofs­ideale oor betekenis en die liefde van God, skreeu die lyding van die wêreld skril en aanhoudend. Hierdie herinneringe aan ge­brokenheid roep gelowiges voortdurend op om ernstige en diep geloofsvrae te vra. Hoe kan ons geloof in ’n God van liefde bely te midde

Anateïsme – om wéér te glo Lees verder

Artikels
Deon en Susan Bester en hulle dogters. Links is Deretha en regs Su-elna. Hulle is nie saam na die Emirate toe nie. Foto: Annalise Wiid

Strome water in ’n dorland – kerk in die woestyn

Dubai. Wêreldstad van woestyn en water, welvaart en ongekende vernuwing. Dr Deon Bester en sy vrou, Susan, het 11 maande gelede uit die NG gemeente Paarl-Vallei daarheen getrek om die Afrikaanse gemeentes in die Verenigde Arabiese Emirate te bedien. ANNALISE WIID het gaan kuier en verwonderd teruggekom. Die bootvaart om die stad van die see-kant

Strome water in ’n dorland – kerk in die woestyn Lees verder

Artikels
Ds Thinus Prinsloo van Carolina by ’n bosbokooi en haar lam­metjie in Letaba, die ruskamp van die Krugerwildtuin waar die predikantekonferensie gehou is. Foto's: Neels Jackson

Jesus regeer nou as Ko­ning – deur fluistering

Die Oostelike Sinode se jaarlikse predikantekonfe­rensie in die Krugerwildtuin het vanjaar as tema gehad: “Ons het ons misgis met Jesus”. Ds Gys van Schoor van die Sentrum vir Geloofsvorming was aan die woord. NEELS JACKSON berig. “Gaan mors 15 minute saam met die Here aan die hand van die teks.” Met dié woorde stuur Gys

Jesus regeer nou as Ko­ning – deur fluistering Lees verder

Artikels
Die skilder Edith Weideman met van die skilderye wat sy gemaak het oor Jesus se wonderwerke op die agtergrond.

Skilderye vertel van die grootheid van Christus

Skilderkuns kan op verskillende maniere in diens van die evangelie staan. In die Noord-Vrystaat is dit in ’n gemeente gebruik om die boodskap van die grootheid van Christus te help uitdra. NEELS JACKSON vertel. Agter in die groot kerkgebou van die NG ge­meen­te Kroonheuwel-Noord in Kroonstad, teen die voorste muurtjie van die galery, hang daar

Skilderye vertel van die grootheid van Christus Lees verder

Artikels

Evolusie – dis hoe God ons gemaak het

Hoe bring ’n mens die Christelike geloof en evolusie bymekaar uit? Party mense beskou dit as teenoorstaande, onversoenbare pole. Maar nou het ’n NG lidmaat, ’n wetenskaplike én gelowige, ’n boek geskryf om juis dit te doen. NEELS JACKSON het met Albert Alberts gesels oor sy boek Evolusie vir Christene. “Ek is ’n teïstiese evolusionis,”

Evolusie – dis hoe God ons gemaak het Lees verder

Artikels

Wat word verwag van die kerk se leiers?

Om leierskap binne ’n kerklike omgewing uit te oefen, is ’n groot voorreg en komplekse uitdaging. Dit is ook ’n omstrede saak, met verskillende mense wat verskillende verwagtinge van leiers het, en mense in leiersposisies wat verskillende sieninge het oor die rol wat hulle moet speel. Kerkbode het vir prof Piet Naudé gevra om lig

Wat word verwag van die kerk se leiers? Lees verder

Artikels
Leeuwfontein se kinders sit en konsentreer agter die rekenaars, terwyl die fasiliteerders tussen hulle rondbeweeg om te help. Links voor is Johan Bisschoff. Links agter staan Koos Kheswa en regs staan Monica Hammes. Foto’s Neels Jackson

‘Van die beste werk wat ek in my lewe gedoen het’

A re bale is ’n program wat kleuter- en laerskoolkinders leer lees. By Kameeldrif, noordoos van Pretoria, is dit egter ook veel meer. Dis ’n progam wat lewens verander, wat toekoms skep, wat in ’n stukkende land help om heel te maak. NEELS JACKSON vertel. Monica Hammes het ’n goeie loopbaan gehad en as adjunk-direkteur

‘Van die beste werk wat ek in my lewe gedoen het’ Lees verder

Artikels
Prof Cas Wepener in sy studeerkamer. Foto: Nico Smit

Liturgie, letterkunde en lewe loop saam

Prof Cas Wepener is ’n praktiese teoloog aan die Universiteit van Pretoria, maar hy skryf ook fiksie. NICO SMIT het met hom gesels. Jy het drama op Stellenbosch studeer. Waar­van­daan die teologie? Inderdaad, ek het op Stellenbosch met drama en Afrikaans en Nederlands as hoofvakke begin. Die letterkunde was van kleins af in my bloed.

Liturgie, letterkunde en lewe loop saam Lees verder

Artikels
Strijdom van der Merwe se installasiekuns voor die kweekskool op Stellenbosch. Foto: Annalise Wiid

As deurstap jou deurdring

Die landskapkunstenaar Strijdom van der Merwe het op Woensdag 1 Maart 2017 ’n groot kunswerk voor die Fakulteit Teologie se hoofingang op Stellenbosch opgerig. Woensdagnag, 8 Maart, het ’n stormsterk suidoostewind die kunswerk verniel en moes dit om veiligheidsredes verwyder word. ANNALISE WIID was bevoorreg om te gaan “deurstap” voor die wind begin waai het.

As deurstap jou deurdring Lees verder

Artikels
Nico de Klerk in St Jean Pied de Port, Frankryk. Hier het hy begin met die Camino de Santiago, die pelgrimstog van sowat 800 km oor die breedte van Spanje.

Nico de Klerk se lang reis

Dr Nico de Klerk het onlangs sy doktorsgraad aan die Universiteit van Pretoria onder leiding van prof Cas Wepener verwerf met ’n studie oor pelgrimstogte en gereformeerde liturgiese praktyk. Maar dit het meer as ’n studie geword. Vir Nico is die lewe ’n pelgrims­tog. Hy het met NEELS JACKSON gesels. In die voorwoord tot sy

Nico de Klerk se lang reis Lees verder

Artikels
’n Dubbele handvol proteïen en ander voe­dingstowwe. Hier is dit nog in die rou vorm van larwes van die venstervlieg, maar die po­tensiaal daarvan is enorm. Foto’s: Nico Smit

Anton boer met vlieë – ter wille van God se aarde

Anton Steenkamp (24) boer met vlieë. Dis deel van ’n ver­haal waarin geloof, vindingrykheid en die nood van die wê­reld belangrike elemente is. NICO SMIT vertel die storie. Anton Steenkamp is ’n meganiese ingenieur. Hy werk by die WNNR en is lidmaat van die NG gemeente Primrose-Oos. In 2014 is hy as top-ingenieurstudent in die

Anton boer met vlieë – ter wille van God se aarde Lees verder

Artikels
Prof Jürgen Moltmann. Foto: Camille Castelyn

Christenskap die geloof van vreugde – Moltmann

Die bekende Duitse teoloog Jürgen Moltmann het onlangs na Suid-Afrika teruggekeer nadat hy as “rewolusionêre teoloog” in 1976 ’n visum geweier is. Sy boodskap aan Suid-Afrika, waar ongeregtigheid tans baie pyn veroorsaak, is: Luister na ander, hou aan hoop, raak betrokke en laat jou stem hoor. “My heart is overwhelmed with joy and gratitude to

Christenskap die geloof van vreugde – Moltmann Lees verder

Artikels
Prof Daniël Louw by sy liefdevolle, omarmende, meelewende “klip-Jesus” in die kweekskool-kapel.

Sinvolle teologie in splinters en skerwe

Professor. Buitengewoon. Emeritus. Dekaan. Kunstenaar. Breedgeskouerd. Saggeaard. ANNALISE WIID het die veelsydige Daniël Louw in Stellenbosch se kweekskool-kapel ontmoet – omring van sy kunswerke. Regs hang Daniël se Opstanding-skildery: Chris­tus beur op uit ontstellende koerantberig-skeur­sels oor die geweld van mens teen mens; breek die stukkend stúkkend. Aan ’n ander muur hang ’n klip-Jesus; in die

Sinvolle teologie in splinters en skerwe Lees verder

Artikels
In spitsverkeer stoot Bheki Mkombo sy volgelaaide trollie in die middel van Stanza Bopape (vroeër Kerkstraat) op. Foto’s: Neels Jackson

’n Oggend op straat saam met Bheki

Die middestadbedie­ning Pen se Volition-terugkoopsentrum in Sunnyside, Pretoria, bied vir meer as ’n honderd arm mense, dikwels mense wat op straat bly, ’n manier om te oorleef deur bruikbare weggooigoed te herwin. NEELS JACKSON het ’n oggend saam met een van dié mense bestee. Pretorianers ken dit as die koeksisterkruising. Dit is die plek aan

’n Oggend op straat saam met Bheki Lees verder

Artikels
Gerjo Ben en Renata van der Merwe van die veelsydige en vêrreikende Kruispad-bediening, wys opgewonde hoe goed hulle nuwe toep, Crossroad247, werk. Foto: Annalise Wiid

Kruispad-Bybelboer

“Ek is geroep om ’n dominee te wórd, nie om een te wéés nie,” sê Gerjo Ben van der Merwe, skrywer van Kruispad-dagstukkies wat weeksoggende op duisende rekenaarskerms verskyn. ANNALISE WIID het met dié interessante kruis tussen dominee en nie-dominee gesels. “Ek skryf vir myself – om die Bybelteks te verstaan. As die lesers wil

Kruispad-Bybelboer Lees verder

Artikels
Scroll to Top