André neem jou op reis deur die Reformasie
Binnekort verskyn Geloof alleen, ’n boek wat geïnspireer is deur die herdenking van die Reformasie 500 jaar gelede, by die uitgewer Naledi. Dit is ’n versameling reisverhale na die plekke waar die Reformasie afgespeel het en waar die rimpelinge van dié geskiedenis uitgespoel het. NEELS JACKSON het met die skrywer, André Pretorius, gesels. André Pretorius […]
André neem jou op reis deur die Reformasie Lees verder
Artikels





















