Noodhulp vir Knysna help tot in die Kaap
Onthou jy die Knysna-brande verlede jaar? Die oorvloedige noodvoorraad wat ingestroom het? Het jy ooit gewonder wat van die oorskiet daarvan geword het? Annalise Wiid het toevallig uitgevind. 7 Junie 2017. Inwoners van Knysna, Plettenbergbaai en omgewing word oorval deur ’n skrikwekkende brand, aangeblaas deur ’n verwoede stormwind. Bykans 10 000 mense moet oornag uit […]
Noodhulp vir Knysna help tot in die Kaap Lees verder
Artikels





















