Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Artikels

Die klein groepie mense wat opgedaag het om die dorp te help skoonmaak. Foto’s: Hanri Joubert

Selfs op ’n rommelhoop lê stukkies Goeie Nuus

Ds Hanri Joubert van Britstown was “opgewerk, moedeloos en sommer net befoeterd” toe God hom tussen die rommel met die evangelie verras. Hy vertel die storie. Ek hoor soms hoe gelowiges mekaar se konsep van kerkwees skerp kritiseer. Wat een as kerk be­leef is vir ’n ander totaal verdraai, misplaas of on­aanvaarbaar. Self het ek

Selfs op ’n rommelhoop lê stukkies Goeie Nuus Lees verder

Artikels
’n Skildery van Luther wat oor die gekruisigde Christus preek. Dit is die werk van Lucas Cranach.

Deur lyding en kruis …

Hoe verstaan ons iets van wie God is? Volgens die kerk­her­vormer Martin Luther is daar ’n verkeerde en ’n regte manier. HENCO VAN DER WESTHUIZEN vertel meer. In April 1518, ses maande na die verspreiding van sy 95 stellings, pak Martin Luther die lang pad van Wittenberg na Heidelberg aan. Van die 560 kilometer, via

Deur lyding en kruis … Lees verder

Artikels
Die oorblyfsels van een van die huise wat tydens verlede jaar se brande in die Suid-Kaap in puin gelê is.

Om ná rampe te floreer

Die NG Kerk in Wes-Kaapland het besluit om ’n strategie vir die kerk te ontwikkel oor hoe die kerk ten beste hulp kan verleen wanneer gemeenskappe deur rampe getref word. MARILEEN STEYN berig. Suider-Afrika is die afgelope jaar uitgedaag deur eskalerende rampgebeure. Die Suid-Kaapse bran­de, droogtes en Dag Zero het plattelandse en stedelike gemeenskappe opnuut

Om ná rampe te floreer Lees verder

Artikels
Dr Nina Müller van Velden

Jesus bring nuwe perspektiewe op gender

Dr Nina Müller van Velden het onlangs haar doktorsgraad suksesvol by die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) verwerf. Die titel van haar ­proefskrif is: “When the lines are blurred: A gender-critical reading of the narratives of John 12:1-8 and John 13:1-17.” JACOBIE M HELENA het met haar daaroor gesels. “Die radikale optrede van

Jesus bring nuwe perspektiewe op gender Lees verder

Artikels
Dr Michael Moynagh

Fresh Expressions: Begin by jou passie

Dr Michael Moynagh is ’n Anglikaanse priester. Hy is ook die hoofnavorser van Fresh Expressions by die Universiteit van Oxford. Dr Barry Tolmay, moderator van die NG Kerk in KwaZulu-Natal, het hom genooi om Suid-Afrika te besoek. NEELS JACKSON het by die NG Kerk Constantiakruin na Moynagh gaan luister. Michael Moynagh se silwerwit hare moet ’n

Fresh Expressions: Begin by jou passie Lees verder

Artikels
Ná ’n feesdiens om haar 45 jaar in Malawi te vier, sit AnnaMarie de Klerk (middel voor) vir ’n foto saam met leraarsvroue en ds en mev MFM Mthiko, leraarspaar van haar eerste wyk in 1971, nou die CCAP gemeente Bwaila. Foto’s verskaf

’n Afrika-rivier, ’n pampoenrank en die evangelie van naaste-wees

Dr AnnaMarie de Klerk was 46 jaar lank sendeling in Malawi. Sy tree nou af. ANNALISE WIID het tydens ’n tuisbesoek, ter voorberei­ding op haar terugkeer na Suid-Afrika, met haar gesels oor groei, ontworte­ling en na­la­tenskappe. Tuis. Waar is tuis vir ’n twee-kultuur mens? So klein en fyn soos sy is, laat AnnaMarie ’n mens

’n Afrika-rivier, ’n pampoenrank en die evangelie van naaste-wees Lees verder

Artikels
Op die spits van die Kamdeboo Nasionale Park. Daar is onder meer gebid vir God se skepping. In die park is daar rots­formasies wat geestelike aktiwiteit so oud as 3 000 jaar ge­lede aandui. Die groep het gebid vir die evangelisering van al­le mense sodat hulle die bevrydende waarheid van die By­bel­se boodskap mag verstaan en glo. Foto’s verskaf

Op ’n gebedsafari deur Suid-Afrika

’n Gebedsafari deur Suid-Afrika. Besoeke aan plekke en ontmoetings met mense. Kykies in die geskiedenis en die hede van hierdie “wye en droewe land”. DS JANNIE PELSER, een van die deelnemers, vertel van sy belewenis. Iemand beplan mos nie die verrassings in jou lewe nie, ook nie die verrassings wat jou menswees on­herr­oeplik verander nie.

Op ’n gebedsafari deur Suid-Afrika Lees verder

Artikels
Ds Fouché de Wet by die houers wat hy ontwerp het waarin lidmate hulle herwinbare afval kan kom gooi. Foto’s: Neels Jackson

Herwinning – daar is nou ’n stelsel wat werk

In Pretoria is daar ’n stelsel ontwikkel waarin lidmate, gemeentes en ’n middestadbediening vennote is om herwinning van huishoudelike afval ’n maklike en skoon proses te maak. Ds Fouché de Wet van die NG gemeente Suidoos-Pretoria (ook bekend as Stellastraat) het vir NEELS JACKSON gewys hoe dit werk. Die hele proses van herwinning van huishoudelike afval begin

Herwinning – daar is nou ’n stelsel wat werk Lees verder

Artikels
Floyd Stoffel by van die meubels wat hy en sy medestudente uit die hout van palette maak.

‘We are growing,’ sê Floyd

Ds Jannie Pelser se bediening Toekomsvenster bring die evangelie van God se liefde op praktiese maniere na mense toe. Een daarvan is deur studente op te lei in verskillende soorte vaardighede. Hy het vir NEELS JACKSON gaan wys waaroor dit gaan. Munsieville is ’n swart woonbuurt by Krugersdorp. Dit is ’n wêreld wat vir baie

‘We are growing,’ sê Floyd Lees verder

Artikels
Die groep verteenwoordigers van die NG Kerk en die Verenigende Gerformeerde Kerk in Suider-Afrika wat die konferensie bygewoon het. Voor sit Elzanne van der Westhuizen, Marius Combrinck en Louis van der Riet. Agter staan Plantjie Janse van Rensburg, Servaas de Kock, André Bartlett, Keith Griffiths, Dieter de Bruin en Eugene Baron. Foto verskaf

Om God te aanbid, ‘waar jy nie wil wees nie’

The Calvin Institute of Christian Worship in Grand Rapids, Michigan, bied jaarliks die Calvin Worship Symposium aan, met sowat 1 500 deelnemers van regoor die wêreld. Prop Louis van der Riet, een die Suid-Afrikaners wat dit vanjaar bygewoon het, vertel van sy belewenis. Dit is Saterdagoggend in die ouditorium van Calvin College. Die laaste dag

Om God te aanbid, ‘waar jy nie wil wees nie’ Lees verder

Artikels
Gelukkige, leergierige kinders by die skool in Mangochi. Chancy en Miriam Gondwe verstaan dat vroeëkinderontwikkeling een van die beste maniere is om ’n gemeenskap te ontwikkel. En om mense te help floreer, is vir hulle een van die beste maniere om hulle geloof in Jesus in hulle gemeenskap uit te leef. Foto's verskaf

Groot uitdagings, groot geloof, groot God – Chancy en Miriam Gondwe se verhaal

Toe hy as tiener tot bekering kom, was Chancy Gondwe só geïnspireer deur Paulus se lewe, dat hy gebid het: “Here, gee vir my ’n groot geloof.” Nou lag hy: “Toe gee God vir my groot uitdagings.” Een daarvan was om saam met sy vrou, Miriam, ’n skool te stig – vir kinders en volwassenes. ANNALISE

Groot uitdagings, groot geloof, groot God – Chancy en Miriam Gondwe se verhaal Lees verder

Artikels
Ds Nico Swart. Hy wens meer predikante wil hulle sabbatsverlof benut. Foto: Neels Jackson

Nico ontdek wonderlike kollegas langs die pad

Toe ds Nico Swart einde verlede jaar sy 30 dae Sabbatsverlof neem en nog ’n klompie dae ander verlof bysit, het hy met sy fiets van Pretoria af tot in Gordonsbaai gery, en toe die Pelgrimstog van Hoop van Kaappunt tot by Kaap Agulhas gaan stap. Hy het vir NEELS JACKSON vertel hoe dit gegaan het. Nico

Nico ontdek wonderlike kollegas langs die pad Lees verder

Artikels
Ds Tewie Pieters in die Anglikaanse Kerk in Thlabologang saam met van die gemeente se lidmate. Dit is een van die kerke waar die Vredesforum vergaderings hou. Foto’s: Neels Jackson

Wat gaan die kerk doen?

Coligny in Noordwes het verlede jaar deur diep trauma gegaan met oproer wat dele van die dorp verwoes het. Vir ds Tewie Pieters van Coligny-Oos was dit die begin van ’n reis wat hom ’n baie ryker mens gemaak het. Hy het die storie vir Neels Jackson vertel. Wat gaan die kerk doen?” Dit was

Wat gaan die kerk doen? Lees verder

Artikels
Prof Gert Breed van die GKSA tydens die Reformasiefees op die kansel van die NG gemeente Universiteitsoord. Die ooreenkoms tussen die NG Kerk en die GKSA maak dit moontlik dat ’n GKSA-predikant soos Breed so in ’n NG Kerk kan preek. Die keersy, waaroor daar ongelukkigheid in die NG Kerk bestaan, is dat die NG Kerk se vrouepredikante kragtens die GKSA se besluite nie by hulle kan preek nie. Foto: Neels Jackson

Waar staan die NG Kerk en GKSA nou met mekaar?

Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) en die NG Kerk is susterskerke. Dié hegte verhouding het egter in die laaste paar jaar onder druk gekom. NEELS JACKSON neem bestek op na afloop van die jongste Algemene Sinode van die GKSA. Formeel, op algemene sinodale vlak, is die verhoudinge tussen die NG Kerk en die GKSA

Waar staan die NG Kerk en GKSA nou met mekaar? Lees verder

Artikels
Dr Ben van Tonder was dr Trix Truter se voete. Die leraars het mekaar se voete oor en weer gewas as simbool van diens en onderwerping. Predikante het ’n belangrike rol in die skeuring gespeel, iets wat nie weer mag gebeur nie.

Graaff-Reinet versoen na 9 dekades van skeuring

Op Graaff-Reinet in die Oos-Kaap het taalnasionalisme nege dekades gelede tot ’n kerkskeuring gelei wat die hele gemeenskap verdeel het. Nou is die wonde geheel, het daar versoening gekom en is die twee kerke weer een. DANIE MOUTON vertel die verhaal. Geesdriftige handeklap begroet lidmate wanneer hulle by Nuwekerk op Graaff-Reinet uitstap. Dit is die erediens om

Graaff-Reinet versoen na 9 dekades van skeuring Lees verder

Artikels
Japie Krige talking to children before a puppet show in Inalegolo.

Reaching out is reaching in

Japie Krige is a missionary of the Melville Kruisgemeente to the inner city of Johannesburg. His passion for the gospel and ministry took root in the very small and somewhat insignificant village of Inalegolo in the South-East of Botswana. Rev Erick du Toit asked him a few questions. What is your connection to Botswana? My

Reaching out is reaching in Lees verder

Artikels
Cecil de Kock (links), pastoor van Patmos-bediening, en Suretha en Wilhelm de Kock gesels in die kantoor “waar Meneer Wilhelm se deur altyd vir ons oopstaan”. Suretha is Wilhelm se vrou. Fotos: Annalise Wiid

’n Belegging in my medemens

In Ceres se omgewing boer Wilhelm de Kock met beleggings in sy medemens. En hulle pluk, wedersyds, ’n besonder goeie opbrengs van mekaar. Daarbenewens boer hy ook met appels en pere. ANNALISE WIID het op die plaas De Eiken met hom en sy kollegas gaan gesels. Net anderkant die dorp vat ’n mens die Bo-Swaarmoedpad.

’n Belegging in my medemens Lees verder

Artikels
Bono, ofte wel Paul Hewson, die hoofsanger van U2, sing die lied In the name of love. Links op die foto is die kitaarspeler The Edge, ofte wel Dave Evans. Foto’s: Francois Mulder

Rock-ikone hou ‘missionale eredienste’

Die Ierse rockgroep U2 het in hulle 41ste bestaansjaar in 2017 ’n konserttoer deur 40 stede onderneem ter  viering van die uitreiking van hul album The Joshua Tree. Dié album is 30 jaar tevore in 1987 uitgereik. Francois Mulder, ’n predikant van die NG gemeente Blanco in George, vertel van sy belewenisse met die bywoning

Rock-ikone hou ‘missionale eredienste’ Lees verder

Artikels
Scroll to Top