Skielik is daar nie meer ‘ons’ en ’julle’ nie
DS FANUS HANSEN was tydens die grensoorlog die kapelaan van die Suid-Afrikaanse Weermag se 61 Gemeganiseerde Bataljongroep. Hy het in Mei saam met hulle Veteranevereniging teruggegaan Angola toe. Dis 30-40 jaar na die oorlog. Hy vertel van die emosionele reis. Ons kry mekaar in Rundu, in die noordooste van Namibië. Daarna ry ons 140 km […]
Skielik is daar nie meer ‘ons’ en ’julle’ nie Lees verder
Artikels



















