Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Artikels

Prof Johan van der Merwe met sy kierie by sy motor wat hy self bestuur. Foto: Neels Jackson

Lesse uit die ontvangkant van hospitaalbesoek

Begin verlede jaar het prof Johan van der Merwe ernstig siek geword. Tydens die siekte en die lang pad van beter word, het hy – van die ontvangkant af – baie ge­leer oor siekebesoek. Hy het vir NEELS JACKSON daarvan vertel. Hulle het teruggekom van vakansie by die see, vertel Johan. Hy het siek geword, […]

Lesse uit die ontvangkant van hospitaalbesoek Lees verder

Artikels
Dit is ’n ou gebruik om op elk van die vier Sondae voor Kersdag nog ’n kers aan te steek. Soms word die waardes van hoop, vreugde, vrede en liefde aan die vier kerse van die vier Adventsondae gekoppel. Op Kersdag word die groot, wit Christuskers dan aangesteek.

Ek word wat ek liefhet

Dis byna Adventstyd en mense begin die dae aftel na Kersfees. En daar is twee goed wat mense graag hierdie tyd van die jaar doen – dit is kerk toe gaan en inkopies doen. CAS WEPENER kyk na die liturgie van die mall. Dienste soos Adventsangdienste en Kers­dienste is baie gewild, en dit is ook

Ek word wat ek liefhet Lees verder

Artikels
Mindfulness werk soos die twee vlerke van ’n voël. Die een is volbewuste teenwoordigheid. Die ander is deernis. Foto: Neels Jackson

Mindfulness – om met twee vlerke te vlieg

Die woord “mindfulness” het in die laaste tyd ’n gons­woord geword. Maar wat behels dit? En hoe pas dit in by die Christelike godsdiens? IMMANUEL VAN TONDER het hierdie bydrae daaroor voltooi op die dag voordat sy huis afgebrand het. Watter gedagtes kom by jou op as jy die woord “mindfulness” hoor? Hoe vóél jy

Mindfulness – om met twee vlerke te vlieg Lees verder

Artikels

LGBTIQA+ is ’n ‘happy’ sambreel

Menslike seksualiteit is ingewikkeld, en daarom is dit belangrik om die taal waarmee daaroor gepraat word, goed te verstaan. CHARLENE VAN DER WALT, professor in Gender en Godsdiens aan die Universiteit van KwaZulu-Natal, bestee ’n paar weke daaraan om dié kwessie met haar M-studente deur te praat. Hier bied sy ’n kort inleiding tot die

LGBTIQA+ is ’n ‘happy’ sambreel Lees verder

Artikels
’n Vroeëre foto van ’n klassie van die Blommeland-kleuterskool op Strydenburg. Dit is een van die sentrums vir vroeë kinderontwikkeling wat in die ring gevestig is omdat armoede nie net ’n probleem is nie, maar ’n geleentheid vir die kerk om werklik ’n verskil te maak. Foto: Neels Jackson

Nie ‘ten spyte van’ nie, maar ‘as gevolg van’

Die NG Kerk se Ring van Hopetown het dr Fanie Cronjé, Ou-Testamentikus en predikant van die NG gemeente Riviera-Jakaranda in Pretoria, genooi om met hulle te kom gesels. Die tema wat hulle vir hom gegee het, was: “Armoede, politieke chaos, gebrek aan leiers: KOS VIR DIE KERK!” DJ MULLER, predikant van Prieska, berig. Die Ring

Nie ‘ten spyte van’ nie, maar ‘as gevolg van’ Lees verder

Artikels
Die blink ogies vertel hoe lekker is middagete se broodjies. Foto’s: Denshir de Koker en Conette le Roux

‘Die Speelplek is my beradingskamer’

In ’n klein vervalle huisie in Laingsburg is Willem se Speelplek. Die verval buite is in teenstelling met die vreugde en hoop wat jy binne aantref. Want, sê Willem Janse van Rensburg, hier moet die kinders weet daar is iemand wat omgee en belangstel. Conette le Roux vertel die storie. Jy vind “Willem se Speelplek”

‘Die Speelplek is my beradingskamer’ Lees verder

Artikels
Willem van den Heever (links) en Adam Heyns, vervaardigers van die dokumentêr Exorcist of apartheid. Foto’s verskaf

‘Exorcist of Apartheid’ dra ’n boodskap van versoening

’n Dokumentêr, Exorcist of apartheid, wat oor die lewe en boodskap van versoening van Johan Heyns handel, is onlangs in Johannesburg en Kaapstad bekendgestel. Die vervaardigers van die dokumentêr is Adam Heyns en Willem van den Heever. JACOBIE M HELENA het met hulle gesels. “My oupa was ’n man wat tydens ’n besonders moeilike tyd

‘Exorcist of Apartheid’ dra ’n boodskap van versoening Lees verder

Artikels
Dr Beyers Naudé (links) en prof Johan Heyns.

Heyns en Naudé – binne of buite die mure?

In die kerklike stryd teen apartheid was daar verskillende benaderinge. DR FRITS GAUM kyk terug na twee verskillende opsies aan die hand van twee van die sleutelpersone in dié veelbewoë stuk geskiedenis. Op Johan Heyns se begrafnis in die veelbewoë 1994, het die destydse moderator, Freek Swanepoel, na Heyns verwys as “’n profeet wat binne

Heyns en Naudé – binne of buite die mure? Lees verder

Artikels
Dr Johan van der Merwe aan die woord by die Vrystaatse VBO-week. Foto: Neels Jackson

Kan daar iets goeds uit die NG Kerk kom?

By die Vrystaatse Week vir Verdere Bedieningsontwikke­ling het dr Johan van der Merwe, predikant van die NG gemeente Stellenbosch, ’n aantal scenario’s voorgehou oor hoe die pad vir die NG Kerk vorentoe lyk. Daarmee het hy die vraag probeer beantwoord of daar iets goed uit die NG Kerk kan kom. NEELS JACKSON doen verslag. Die

Kan daar iets goeds uit die NG Kerk kom? Lees verder

Artikels
Van links is Lukhanyo Calata, Wilhelm Verwoerd, Basil Kivedo, voormalige burgemeester van Worcester, en ds Riaan de Villiers na die restitusie-diens in die Groote Kerk in Kaapstad. Foto verskaf

Restitusie – ongemaklik maar noodsaaklik

Die Groote Kerk in Kaap­stad het onlangs ’n restitu­sie-diens aangebied. Dit het sommige ongemaklik gelaat, maar ander is dit eens dat restitusie al uitweg is vir hoop in Suid-Afrika. En dat kerke voorlopers op die pad van herstel en genesing moet wees. Conette le Roux berig. Verbeel jou die kleinseun van eerste minister HF Verwoerd,

Restitusie – ongemaklik maar noodsaaklik Lees verder

Artikels
Ds Derick Claassens saam met die kosmoshelpers agter ’n toonbank waarop ’n banier aangebring is wat ’n veld vol kosmos vertoon. Van links is Alida Hattingh, Susan Brits, ds Claassens, Amanda du Toit, Belinda Knoesen en Margie Grobler. Foto’s: Neels Jackson

Rensburg help mense blom soos kosmos in die herfs

Rensburg is ’n gemeente in Heidelberg in die suide van Gauteng. In hulle gebied is daar baie nood, maar daar het ook ’n groep ontstaan waar daar omgegee word vir mekaar. NEELS JACKSON vertel. Op die Hoëveld sterf die landskap in die herfs. Wat groen was, word vaal en bruin en doods. Maar in Maart

Rensburg help mense blom soos kosmos in die herfs Lees verder

Artikels
Olivia Phephenyane, Kaross se bestuurder van verkope, tussen stapels van hulle geborduurde produkte. Dit wissel van kussingslope tot handsakke en van muurbehangsels tot plekmatjies. Vroeër het hulle ook al kanselklede en liturgiese bande borduur, vertel Irma van Rooyen. Foto’s: Louise Jackson

Kaross is gebore uit die liefde vir mense

Kaross se hoëgehalte borduurwerk word uitgevoer na plekke reg oor die wêreld. Agter hierdie onderneming lê daar ’n merkwaardige verhaal. NEELS JACKSON vertel. Kaross was nie ’n kerklike projek nie. Dit was nie eens ’n doelbewus godsdienstige projek nie. En tog sien ’n mens daarin verskeie elemente van wat vandag in die kerk verstaan word

Kaross is gebore uit die liefde vir mense Lees verder

Artikels
Dr Hennie van Deventer, sy vrou Ingrid en hulle groot rykdom – al elf kleinkinders. Foto: Verskaf

Opleiding maak die verskil

Wanneer dr Hennie van Deventer, wat 12 jaar aan die stuur van NBI en ander missionêre bedieninge by Bybel-Media was, oor sy bediening terugkyk is daar een goue draad regdeur sy lewe geweef – opleiding op voetsoolvlak. Conette le Roux het met hom gesels. Daar is twee dinge waarop dr Hennie van Deventer, wat 12

Opleiding maak die verskil Lees verder

Artikels

Wat verstaan ons onder die ‘inspirasie’ van die Skrif?

In die derde aflewering van die reeks van die Algemene Taakspan vir Leer en Aktuele Sake oor hoe ons die Bybel verstaan, skryf DR PIETER VAN DER WALT, in oorleg met die taakspanlede oor die inspirasie van die Skrif. In 2 Timoteus 3:16 is die hele Skrif “deur God geïnspireer” en volgens 2 Petrus 1:21

Wat verstaan ons onder die ‘inspirasie’ van die Skrif? Lees verder

Artikels
Bongane Cekiso van die EFF en ds Tewie Pieterse gesels oor wat volgende gedoen gaan word in die opknapping van Coligny, en hoe hulle dit gaan aanpak. Foto’s: Neels Jackson

Die dominee en sy vriend in die EFF

In die eens diep verdeelde dorp Coligny in Noordwes is daar ’n proses van versoening en heling op dreef wat die vreemdste mense bymekaar uitbring – soos ’n NG dominee en ’n raadslid van die plaaslike owerheid wat die EFF verteenwoordig. NEELS JACKSON berig. “Die pad van versoening lei na die vreemd­ste vennootskappe,” sê ds

Die dominee en sy vriend in die EFF Lees verder

Artikels
Alicia en haar dokter.

Operation Healing Hands help mense om ander te help

Dr Helené Basson is ’n Pretoriase ortopeed met ’n hart wat omgee vir mense. Saam met van haar kollegas het sy ’n projek begin waardeur hulle mediese sorg verskaf aan mense wat dit nie kan bekostig nie. NEELS JACKSON vertel. Dit was vroeg in 2016 dat dr Helené Basson ’n pasiënt gesien het wat haar

Operation Healing Hands help mense om ander te help Lees verder

Artikels
Francois Wessels met ’n beeldhouwerk van twee figure met hulle arms so uitgestrek dat dit iets van die kruis suggereer. Foto: Neels Jackson

Francois se beelde kom uit ’n mistieke spiritualiteit

Francois Wessels is ’n lidmaat van die NG gemeente Waterkloof. Hy is ook ’n pastorale berader en ’n beeldhouer. NEELS JACKSON het met hom gesels oor geloof en kuns, en hoe die twee bymekaar kom. Twee figure, in brons gegiet, is teenoor mekaar geposisioneer. Die een wat sit, haal ’n masker af. En dít, sê

Francois se beelde kom uit ’n mistieke spiritualiteit Lees verder

Artikels
Teologiese studente van die teologiese skool in Chennai in ligte luim. Foto: Danie Mouton

Die Here se seën vloei deur Wellington na Indië

Bybel-Media is deur Bybelkor en die Nehemia-Bybelinstituut al jare lank betrokke by ’n omvangryke bediening in Indië. DS DANIE MOUTON, voorsitter van Bybel-Media se direksie, was deel van ’n leiersgroep wat onlangs daar besoek afgelê het. Hy vertel wat hulle beleef het. Die kinders is inspirerend. Hul vlytige vinger­tjies blaai blitsig deur die Bybel se

Die Here se seën vloei deur Wellington na Indië Lees verder

Artikels
Elder Desirée Brown stands in front of the pulpit in the Uniting Reformed church in Eersterus where she was inducted as the Uniting Reformed Church in Southern Africa’s first general secretary. Photo: Neels Jackson

Desirée Brown becomes URCSA’s first general secretary

The Uniting Reformed Church in Southern Africa, one of the closest family members of the Dutch Reformed Church, has appointed elder Desirée Brown as its first general secretary. PROF CHRISTINA LANDMAN, editor of URC­SA News, has asked the new general secretary a few questions about herself, and gave permission for Kerkbode to reproduce the interview

Desirée Brown becomes URCSA’s first general secretary Lees verder

Artikels
Scroll to Top