Op die spits van die Kamdeboo Nasionale Park. Daar is onder meer gebid vir God se skepping. In die park is daar rots­formasies wat geestelike aktiwiteit so oud as 3 000 jaar ge­lede aandui. Die groep het gebid vir die evangelisering van al­le mense sodat hulle die bevrydende waarheid van die By­bel­se boodskap mag verstaan en glo. Foto’s verskaf

Op ’n gebedsafari deur Suid-Afrika

’n Gebedsafari deur Suid-Afrika. Besoeke aan plekke en ontmoetings met mense. Kykies in die geskiedenis en die hede van hierdie “wye en droewe land”. DS JANNIE PELSER, een van die deelnemers, vertel van sy belewenis. Iemand beplan mos nie die verrassings in jou lewe nie, ook nie die verrassings wat jou menswees on­herr­oeplik verander nie. […]

Op ’n gebedsafari deur Suid-Afrika Lees verder

Artikels