Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Author name: Liezel Lüneberg

Ds Fred Wilson van die NG gemeente Lydenburg-Suid. Foto’s: Gerda Whitehorn

Lydenburg se saad val in goeie grond

Die gronde van die NG gemeente Lydenburg-Suid is nie meer bloot net ’n netjiese kerkterrein nie. Verlede jaar het ’n droom, wat in 2014 reeds gesaai is, ontkiem en gegroei tot ’n reuse-groentetuin. Dié groentetuin beslaan reeds 1 400 vierkante meter, waarvan 900 vierkante meter onder skadunet is. Volgens ds Fred Wilson, die enigste voltydse leraar, […]

Lydenburg se saad val in goeie grond Lees verder

Nuus
Abby Jansen van Vuuren (graad 9) met ’n dogtertjie van Masoyi Home Based Care op die arm. Hulle het die kinders met kolwyntjies bederf. Foto’s verskaf

Witrivier-tieners leer om hul geloof te leef

Deesdae lyk kategese heel anders as ’n paar jaar gelede – verál in die NG gemeente Witrivier. Ds Eddie le Roux en sy span tienerdieners (volwassenes wat die selgroepe vir tieners lei) het ’n resep ontwikkel om godsdiens­onderrig vir tieners meer prakties en interessant te maak. LIEZEL LÜNEBURG vertel. Kategese, soos kerkwees in die algemeen,

Witrivier-tieners leer om hul geloof te leef Lees verder

Artikels
’n Groep van die ouer kleuters sing lofliedjies voordat hulle ontbyt eet. Versorgers Esther Mbewe en Esther Vilancolu sing saam. Foto’s: Verskaf

Kwesbare kinders gedy langs die Mbombela-stadion

Dit is ironies dat die Good Hope-dagsorgsentrum maar net ’n paar blokke vanaf die reuse Mbombela-sportstadion geleë is. Die 18 oranje kameelperd-vormige staalstrukture van die stadion hou wag oor Mataffin – ’n woongebied waar armoede baie

Kwesbare kinders gedy langs die Mbombela-stadion Lees verder

Artikels
Jaco Lubbe se seuntjie, Dian, saam met sy maats nadat hulle by Siyakula sokker en aan-aan gespeel het. Foto: Verskaf

God se liefde vir Bosbokrand se kinders

Die verhaal van SizaBantwana is die verhaal van gelowiges wat hande vat om op verskillende maniere hulp te verleen aan die mees gemarginaliseerdes in die gemeenskap. LIEZEL LÜNEBURG vertel. Van die groot troppe bosbokke wat in die 1880’s in Bosbokrand gewei het, is niks oor nie. Deesdae word die gebied eerder deur armoede gekenmerk: 84% van gesinne in die

God se liefde vir Bosbokrand se kinders Lees verder

Artikels
’n Ywerige bedrywigheid in die groentetonnel op die eerste dag dat daar blaarslaai geoes is.

Blaarslaai vir die koninkryk

Ds Philipp Potgieter het verlede jaar besef dat ’n voltydse leraar binnekort ’n onbekostigbare luukse in sy gemeentes sou wees. Dít ten spyte van die feit dat hy alreeds beide die NG gemeentes Vanderbijlpark-Noord én Vanderbijlpark-Tuine as alleen-leraar bedien. Philipp het in 2015 begin planne maak om die gemeentes se inkomste aan te vul. Eers

Blaarslaai vir die koninkryk Lees verder

Nuus
Marlothpark Kersete
Kersfees was ’n feestelike geleentheid in Marlothpark. Foto: Verskaf

Dit was ’n Kersfees van groot blydskap

Geen bejaarde van Marlothpark behoort Kersfees in eensaamheid te vier nie. Hierdie vaste voorneme van Tom en Annemarie Esterhuizen van die NG gemeente Komatipoort het tot ’n feestelike ete op Kersdag op die oewer van die Krokodilrivier gelei. Annemarie vertel talle afgetrede, ouer persone woon in Marlothpark, ’n ontwikkeling net suid van die Krugerwildtuin. Van

Dit was ’n Kersfees van groot blydskap Lees verder

Nuus

Kopiereg © Kerkbode 2025

Scroll to Top