Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

#leefLiGter | Skakel soggens in vir gedagte vir die dag 

Gryp Sy goedheid! 

Sit jou glo voor jou bang en 

Hou jou kant skoon…

Hierdie is ’n paar van die temas vir die kort daaglikse oordenkings wat leraars die afgelope paar weke met kykers deel in die jongste seisoen van #leefLiGter, ’n gesamentlike projek van LiG-tydskrif en Kerkbode

Lees ook: #leefLiGter | Leraars uit 5 provinsies bring kort oordenkings oor Feestyd

In hierdie seisoen het 20 NG predikante vanuit vyf provinsies deelgeneem en die bydraes word gedeel op Kerkbode en LiG se Facebook en Instagram-blaaie.

Hier is ’n paar van die jongste oordenkings. Die reeks kom einde vandeesmaand tot ’n einde.

Volg Kerkbode op Facebook en Instagram.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top