Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: Rudi Swanepoel

Johan Symington

’n Kuier by skrywer en kerkman Johann Symington

“Johann Symington mag nou dalk aan die ouer kant wees, effens gekniehalter deur ’n gesondheiduitdaging of twee, maar jy sal hom steeds in ’n reuse-skare aan sy lag kan uitken. Daar is baie om oor hierdie dominee te vertel,” skryf Rudi Swanepoel. Ek weet nie waar om te begin nie, want begin, móét ek, omdat […]

’n Kuier by skrywer en kerkman Johann Symington Lees verder

Artikels

Rudi Swanepoel: Die radikale Jesus, en ons sukkelende navolging van Hom

  Soms wonder ek of Jesus sy boodskap nie maar ’n bietjie eenvoudiger kon gemaak het nie. Maar wanneer ek my betrap dat ek só dink, besef ek dat Hy dan waarskynlik ook ’n minder gruwelike dood sou gesterf het, en dat minder mense dan sou besef presies hoe groot en geweldig (én gewelddadig) sy

Rudi Swanepoel: Die radikale Jesus, en ons sukkelende navolging van Hom Lees verder

Rubrieke
Scroll to Top