Ds Piet Taljaard (1950 – 2023)
Pieter Jacobus Taljaard is op 9 Januarie 1950 gebore op Bothaville. Sy vader is James Thomas Taljaard, wat in die distrik boer, en sy moeder is Cornelia Johanna van den Berg, ’n huisvrou. Piet begin sy skoolloopbaan in 1956 aan die Laerskool Kleinbroek in die distrik Bothaville. Hy matrikuleer in 1967 aan die Hoërskool Bothaville. […]
Ds Piet Taljaard (1950 – 2023) Lees verder
In Memoriam





