Erik Vivier
31 Maart 1937 – 12 Januarie 2017 Ds Frederik Simon Vivier (BA) is op 31 Maart 1937 gebore in die distrik Beaufort-Wes. Erik se voorouers boer in die distrik in die Karoo, waar sy vader een van ses kinders en sy moeder een van dertien kinders is. Erik en sy jonger suster word in ’n […]
