Gawie Conradie
8 Julie 1934 – 18 September 2018 Ds Gabriël Bartholomeus Jacobus Conradie (BA, BTh) is op 8 Julie 1934 gebore te Lichtenburg. Sy vader is Josias Hendrik Conradie, wat boer op die plaas Grootpan by Lichtenburg. Sy moeder is Anna Elizabeth Venter. Gawie begin in 1941 met sy skoolopleiding aan die Laerskool Vlakpan by Grootpan in […]
