Ds Frikkie Snyman (1937 – 2022)
Frederick Hendrik Snyman is op 23 Maart 1937 gebore te Potgietersrus in die ou Transvaal. Die gesin verhuis na Hennenman in die Vrystaat, waar sy vader in die distrik boer. Frikkie is leerling aan die Laerskool Hennenman, tot die gesin in die laat veertigerjare verhuis na Chiponwe in Zambië. Hier begin sy vader weer boer […]
Ds Frikkie Snyman (1937 – 2022) Lees verder
In Memoriam









