Oud-kapelaan skielik oorlede
Dit is met groot hartseer dat ons verneem het dat ds Awie Erxleben (68) Donderdagoggend, 4 Augustus aan ’n hartaanval oorlede is. Albrecht Willem Erxleben, beter bekend as Awie, is in 1980 gelegitimeer en in 1982 georden as leraar toe hy begin werk het as weermagkapelaan, gekoppel aan die gemeentes Meyerspark, Middelburg (Transvaal), Walvisbaai-Meersig en […]
Oud-kapelaan skielik oorlede Lees verder
In Memoriam Nuus




