Johannes Kelber (1940-2021)
Johannes Marthinus Kelber is op 4 Januarie 1940 in Florida gebore, ’n woongebied destyds ongeveer 10 myl wes van die Goudstad Johannesburg. Johannes se grootouers aan vaderskant was Johannes Marthinus Kelber en Barbara Magdalena de Jager, wat ’n bekende winkel bedryf het op Vrede. Aan moederskant was sy grootouers Jacob Letterstedt (Japie) Hamman en Anna […]
Johannes Kelber (1940-2021) Lees verder
In Memoriam









