Huldeblyk aan Marius Cornelissen (12 Desember 1953 – 1 Julie 2021)
Kerkbode bied ’n diens waar lesers doodsberigte of huldeblyke kan aanbied vir publikasie op ons In Memoriam-blad. Lees hier meer. Mooi herinneringe van kollegas, wat wyd op ’n verskeidenheid van platforms gedeel word, maak die heengaan van Marius Cornelissen ’n pynlike werklikheid. Dit in ’n tyd van ’n pandemie waartydens van baie bekendes en geliefdes na aan ons afskeid […]
Huldeblyk aan Marius Cornelissen (12 Desember 1953 – 1 Julie 2021) Lees verder
Aktueel In Memoriam










