Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Badisa

Badisa is ‘n geregistreerde nie-winsgewende organisasie wat sosiale ontwikkeling bevorder deur 134 gemeenskapsprogramme in die Wes-, Noord-, en Oos-Kaap. Badisa het ontstaan uit die barmhartigheidsdienste van die VGKSA en NG Kerk, en in 2003 saamgesmelt tot ‘n onafhanklike organisasie onder Diaconia. Ons lewer maatskaplike dienste aan almal in nood, gebaseer op die waardes van diensbaarheid, geregtigheid, uitnemendheid, en rentmeesterskap. Badisa funksioneer as een regsentiteit met ‘n eenvormige strategie en beleid
'Ek het nog nooit net opofferings ervaar as pleegouer nie. As ek na elkeen van hierdie kinders kyk, kan ek werklik glimlag oor ontelbare oomblikke van vreugde wat ek deur hulle lewens ervaar het,' vertel pleegma van vier (tans), Esmé Brink. Hierdie artikel is deel van 'n inhoudsvennootskap tussen Kerkbode en Badisa. Foto: Verskaf

Badisa | ‘Ek het vyf kinders waarvan een biologies myne’ – ’n Reis met pleegsorg

Vrydag 31 Mei was Wêreldpleegsorgdag. Esmé Brink en haar man het in agt jaar agt kinders in pleegsorg gehad. Sy skryf oor haar ervaring dat sy ’nog nooit net opofferings ervaar het nie’, maar ook ‘ontelbare oomblikke van vreugde’. As jy my sou vra of ek ooit sou kon dink dat ek ag verskillende kinders […]

Badisa | ‘Ek het vyf kinders waarvan een biologies myne’ – ’n Reis met pleegsorg Lees verder

Aktueel Badisa
National Child Protection Week this year is commemorated from 28 May to 4 June 2024. This article is published as part of a content sharing partnership between Kerkbode and Badisa. Photo: Supplied

Badisa | Child Protection Week: Do’s and Don’ts on reporting child abuse

Child Protection Week aims to create awareness of children’s rights with the intent to stop the cycle of neglect, abuse, violence and exploitation of children says Renee Pretorius, Social Services Manager at *Badisa. National Child Protection Week this year is commemorated from 28 May to 4 June 2024.  In this article, she shares advice and

Badisa | Child Protection Week: Do’s and Don’ts on reporting child abuse Lees verder

Badisa

Kopiereg © Kerkbode 2025

Scroll to Top