Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 13 Maart 2026)

WES-KAAPLAND

EMERITAAT

Ds Jurie Gouws, predikant van die NG Gemeente Kenridge, ontvang op 22 Maart 2026 sy Akte van Demissie by Emeritaat. Ds Gouws was sy hele bediening van 37 jaar in Kenridge-gemeente werksaam. (Dr AS (Annemarie) de Kock-Malan, skriba: Ring van Bellville 10.03.2026).

VRYSTAAT

SINODESITTING

Die sinode van die Vrystaat gee hiermee kennis dat die 55ste sinodesitting van die Vrystaat plaasvind van Sondag 7 tot Woensdag 10 Junie 2026 te Nampopark op Bothaville. Navrae kan gerig word aan ds Hannes du Plessis, skriba van die moderamen, skriba@ngkvs.co.za (062 127 5300). (Ds Hannes du Plessis, skriba van die moderamen, 09.03.2026).

  • Amptelike nuus in Kerkbode gaan oor nuwe leraar- en gemeenteskuiwe asook kerkverwante vergaderings binne die NG Kerk. Lees meer oor die nuutste kerkordelike voorskrifte hieroor in hierdie gids.
No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top