Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 3 April 2026)

Hierdie kennisgewings is op 3 April 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Ds M (Monozel) Els van Drie Riviere na Uitenhage-De Mist. AANVAAR Prof J (Juanita) Meyer as diensleraar na Waterbron; prop D (Donovan) Weber as diensleraar na Greytown. OOS-KAAPLAND BEROEP Ons gee hiermee kennis dat ds Monozel Els van die NG Gemeente […]

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 3 April 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 27 Maart 2026)

Hierdie kennisgewings is op 27 Maart 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Ds JC (Johannes) Els van Suikerbos na Uitenhage-Winterhoek; ds E (Erick) Zulch na Groote Kerk. AANVAAR Prop I (Ilsé-Mari) Coetzee na Pretoria-Garsfontein. WES-KAAPLAND BEROEP Ds Erick Zulch is op 24 Maart na die NG Gemeente Groote Kerk beroep in ’n voltydse

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 27 Maart 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 20 Maart 2026)

Hierdie kennisgewings is op 20 Maart 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Ds LJ (Louis) Fourie voorheen van Marble Hall na Birchleigh; prop D (Donovan) Weber as diensleraar na Greytown. AANVAAR Ds P (Pierrié) Kies van Mosselbaai na Ceresvallei WES-KAAPLAND AANVAAR Hiermee bevestig ek dat die gemeente NG Kerk Ceresvallei vir ds Pierrié

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 20 Maart 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 13 Maart 2026)

Hierdie kennisgewings is op 13 Maart 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. WES-KAAPLAND EMERITAAT Ds Jurie Gouws, predikant van die NG Gemeente Kenridge, ontvang op 22 Maart 2026 sy Akte van Demissie by Emeritaat. Ds Gouws was sy hele bediening van 37 jaar in Kenridge-gemeente werksaam. (Dr AS (Annemarie) de Kock-Malan, skriba: Ring van

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 13 Maart 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 06 Maart 2026)

Hierdie kennisgewings is op 06 Maart 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Prop I-M (Ilsé-Mari) Coetzee na Pretoria-Garsfontein; prof J (Juanita) Meyer as diensleraar na Waterbron; ds MJF (Tienie) Swanepoel van Mareetsane as diensleraar na Daniëlskuil. AANVAAR Prop A (Alicia) Bosman na Nelspruit. NOORD-KAAPLAND BEROEP Hiermee wil ons die breër kerkgemeenskap inlig dat

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 06 Maart 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 27 Februarie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 27 Februarie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Prop A (Angie) Deiner as deeltydse diensleraar na Middelburg-Suid; prop MG (Mart) Leonard as tentmaker-diensleraar na Middelburg-Suid; ds JJ (Koos) van Zyl vroeër van Upington-Blydeville na Buffelsrivier. AANVAAR Ds JJ (Hansie) Breedt (emeritus) na Williston; ds JJ (Koos) van Zyl vroeër

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 27 Februarie 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 20 Februarie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 20 Februarie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Ds JJ (Hansie) Breedt (emeritus) na Williston; prop LQ (Lourens) Laureti as diensleraar na Eendracht; prop E (Etienne) Snyman na Parow. AANVAAR Prop DC (Christiaan) de Klerk na Kuruman; prop Karla Grahan (geb Smit) na Montana; prop RH (Roy) Stewart na

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 20 Februarie 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike Nuus: 13 Februarie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 13 Februarie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Ds D (Dylan) Allen vanaf Bothaville na Standerton-Suid; prop A (Alicia) Bosman na Nelspruit. VRYSTAAT BEVESTIGING Ds Anton Kemp (emeritus), van die NG Kerk Middelburg, is op Saterdag 7 Februarie 2026 bevestig in die amp as predikant vir ’n termyn van

Leraars beweeg (Amptelike Nuus: 13 Februarie 2026) Lees verder

Amptelik
Ds Johan Ekkerd (links) het op Sondag, 1 Februarie 2026, vir ds Abel Erasmus as diensleraar van die NG Gemeente Rietbron in die Oos-Kaap bevestig. Stuur kennisgewings oor leraarskuiwe by jou gemeente asook nuus oor groter kerklike vergaderings na kerkbode@tydskrifte.co.za. Foto: Verskaf

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 06 Februarie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 06 Februarie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Prop DC (Christiaan) de Klerk na Kuruman; ds P (Pierrié) Kies van Mosselbaai na Ceresvallei; prop RH (Roy) Stewart na Delmas. AANVAAR Ds A (Abel) Erasmus van Klerksdorp-Flimieda as diensleraar na Rietbron; prop W (Wihan) Rossouw na Hottentots-Holland. WES-KAAPLAND BEROEP Ds

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 06 Februarie 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 30 Januarie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 30 Januarie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Prop Karla Grahan (geb Smit) na Montana. AANVAAR Dr J (Juppi) Steurer van Sasolburg-Fontein na Potchefstroom-Grimbeekpark. NOORD-KAAPLAND BEVESTIGING Ds Luné Dorfling word op 1 Februarie 2026 bevestig as leraar van NG Kerk Upington Moedergemeente. (27.01.2026). GOUDLAND BEVESTIGING Dr J Steurer van

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 30 Januarie 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 23 Januarie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 23 Januarie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. AANVAAR Ds D (Dawie) Rotteveel van Pretoria-Tuine na Harare. WES-KAAPLAND BEVESTIGING Ds Danie Goosen van NG Kerk Groot-Brakrivier is op Sondag 18 Januarie 2026 bevestig as voltydse leraar by NG Kerk Stellenbosch-Welgelegen. Die bevestiging is waargeneem deur dr Pieter van der Walt.

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 23 Januarie 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 16 Januarie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 16 Januarie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. AANVAAR Prop CD (Chaldin) Bezuidenhout na Postmasburg; prop L (Lisa) van der Merwe as diensleraar na Nelspruit-Suid; ds AFdeN (Adriaan) Vogel van Daniëlskuil na Kuilsrivier-De Eike. WES-KAAPLAND BEVESTIGING Ds Adriaan Vogel van NG Kerk Daniëlskuil is op Sondag 11 Januarie 2026 bevestig

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 16 Januarie 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 09 Januarie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 09 Januarie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za.  BEROEP Dr FRL (Frikkie) Coetzee (emeritus) vroeër van Lux Mundi na Riviera-Jakaranda; ds A (Anton) Kemp (emeritus) vroeër van Middelburg na Villiers. AANVAAR Dr SJ (Stephan) Naudé van Doornkloof Familiekerk na Kogelberg (Kleinmond); ds MHO (Otto) van Heerden van Phalaborwa na Loeriesfontein.

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 09 Januarie 2026) Lees verder

Amptelik
Ouderling Schawie Maree (links) bedank dr Hancke van Blerk en sy vrou, René. Hy het Sondag 7 Desember die Akte van Demissie by Emeritaat aan hom oorhandig. Hulle was bykans 37 jaar in die bediening by die NG Gemeente Piet Retief. Foto: Fanie Vermaak

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 12 Desember 2025)

Hierdie kennisgewings is op 12 Desember 2025 opgedateer. Die volgende Amptelike Nuus verskyn vroeg in Januarie 2026. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za.  BEROEP Prop JE (Jugi) Barnard na Jeffreysbaai; prop CD (Chaldin) Bezuidenhout na Boshof; prop Karla Grahan (geb Smit) na Pretoria-Garsfontein; prop WS (Stefani) Nel as jeugleraar na Roodekrans; prop W (Wihan) Rossouw na Hottentots-Holland;

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 12 Desember 2025) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 05 Desember 2025)

Hierdie kennisgewings is op 5 Desember 2025 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds L (Luné) Dorfling van Vorentoe na Upington; ds AJ (Abel) Erasmus van Klerksdorp-Flimieda as diensleraar na Rietbron; dr SJ (Stephan) Naudé van Doornkloof Familiekerk na Kogelberg (Kleinmond). AANVAAR Ds GA (André) Agenbag, PSD: Gemeentebegeleiding, Sinode van Wes-Kaapland na Suidoos-Pretoria; ds

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 05 Desember 2025) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 28 November 2025)

Hierdie kennisgewings is op 28 November 2025 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds RA (Rudolph) du Plooy (emeritus) van Reivilo na Schweizer-Reneke; ds BF (Francois) Gouws van Springs-Oos na Riviersonderend; ds D (Dewald) Hoffman, tentmakerleraar van Gordonsbaai na Grabouw; prop M (Marno) Plaisier van Rietfontein-Suid na Durbanville; ds MHO (Otto) van Heerden van

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 28 November 2025) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 14 November 2025)

Hierdie kennisgewings is op 14 November 2025 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds GA (André) Agenbag, PSD: Gemeentebegeleiding, Sinode van Wes-Kaapland na Suidoos-Pretoria; ds JS (Hannes) du Plessis van Universitas-Wes na Fichardtkruin; ds MFR (Marnus) Geyser van Marchand na Middelburg, Tvl; prop DF (Dhaniel) Gouws na Ashton; prop Z (Ziandri) Jacobs na Kerk-in-Suid;

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 14 November 2025) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus 07 November 2025)

Hierdie kennisgewings is op 07 November 2025 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Prop Sheldon-Hugh Grahan na Elarduspark. AANVAAR Ds D (Deon) Groenewald van Pietersburg-Noord na Edenville; ds EAN (Albie) Steenkamp van Op-die-Berg (tentmaker met opdrag Amos-bediening) na Op-die-Berg, ds PA (Paul) van Jaarsveld van die NHK Wapadrand na Magalieskruin. WES-KAAPLAND AANVAAR Ds Albie

Leraars beweeg (Amptelike nuus 07 November 2025) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 31 Oktober 2025)

Hierdie kennisgewings is op 31 Oktober 2025 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds PA (Paul) van Jaarsveld van die NHK Wapadrand na Magalieskruin; ds CA (Christo) van Staden (emeritus) na Middelburg-Karoo. AANVAAR Dr GF (Gustav) Claassen (emeritus) as brugleraar na Pretoria-Tuine. OOS-KAAPLAND BEROEP Die gemeenteraad het gisteraand tydens sy vergadering goedgekeur dat ds

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 31 Oktober 2025) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 24 Oktober 2025)

Hierdie kennisgewings is op 24 Oktober 2025 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds LC (Leon) Cronje van Stellenbosch-Welgelegen na Groot-Brakrivier; ds DJ (Danie) Goosen van Groot-Brakrivier na Stellenbosch-Welgelegen. AANVAAR Ds SW (Schalk) Albertyn van Orania na Britstown; ds J (Johan) Bezuidenhout van Wakkerstroom na Springs-Noord. WES-KAAPLAND STANDPLAASWISSELING Hiermee word bekend gemaak dat die

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 24 Oktober 2025) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 17 Oktober 2025)

Hierdie kennisgewings is op 17 Oktober 2025 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Dr GF (Gustav) Claassen (emeritus) as brugleraar na NG Pretoria-Tuine. AANVAAR Ds WD (Willem) Sauer van Tsitsikamma na Somerset-Wes. WES-KAAPLAND BEROEP AANVAAR Ds Willem Sauer van die NG Gemeente Tsitsikamma het die beroep na die NG Gemeente Somerset-Wes aanvaar met ingang

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 17 Oktober 2025) Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus – 10 Oktober 2025

  Hierdie kennisgewings is op 10 Oktober 2025 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za   BEROEP Ds JN (Jean) Pelser van Fontainebleau as diensleraar na Nieuwoudtville; ds EAN (Albie) Steenkamp van Op-die-Berg (tentmaker met opdrag Amos-bediening) na Op-die-Berg. WES-KAAPLAND BEROEP Tydens ’n spesiale kerkraadsvergadering wat op 30 September 2025 gehou is, het die kerkraad van

Amptelike nuus – 10 Oktober 2025 Lees verder

Amptelik
Scroll to Top