Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 30 Januarie 2026)

BEROEP

Prop Karla Grahan (geb Smit) na Montana.

AANVAAR

Dr J (Juppi) Steurer van Sasolburg-Fontein na Potchefstroom-Grimbeekpark.

NOORD-KAAPLAND

BEVESTIGING

Ds Luné Dorfling word op 1 Februarie 2026 bevestig as leraar van NG Kerk Upington Moedergemeente. (27.01.2026).

GOUDLAND

BEVESTIGING

Dr J Steurer van NG Gemeente Sasolburg-Fontein het op 24 Januarie die beroep na NG Gemeente Grimbeekpark, Potchefstroom, aanvaar. Sy bevestiging en intreepreek in die gemeente sal DV plaasvind op 8 Maart 2026. (Nardo Conradie, skriba: NG Gemeente Grimbeekpark, 29.01.2026).

NOORDELIKE

BEROEP

Die NG Gemeente Montana het prop Karla Grahan beroep in ’n deeltyds termynbepaalde leraarspos. (Lizelle Vorster, bedieningskoördineerder: NG Gemeente Montana, 29.01.2026).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top