Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelik

Amptelike nuus – 3 Oktober 2025

Hierdie kennisgewings is op 03 Oktober 2025 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za   BEROEP Ds J (Johan) Bezuidenhout van Wakkerstroom na Springs-Noord; ds DJF (Danie) de Jongh van Port Elizabeth-De Duin na Secunda-Oos; ds T (Trunette) de Jongh van Uitenhage-De Mist na Secunda-Oos; ds D (Dewald) Hoffmann van Gordonsbaai na Grabouw. WES-KAAPLAND BEROEP Op […]

Amptelike nuus – 3 Oktober 2025 Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 29 September 2025)

Hierdie kennisgewings is op 29 September 2025 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za  BEROEP Ds SW (Schalk) Albertyn van Orania na Britstown. AANVAAR Ds WA (Wilma) Esterhuizen van Robertson-Oos as diensleraar na Bellville-Uitsig; ds H (Heerden) van Niekerk van Welgemoed na De Rust; prop LA (Louinette) Weyer na Elarduspark. WES-KAAPLAND AANVAAR Ds Heerden van Niekerk

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 29 September 2025) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 19 September 2025)

Hierdie kennisgewings is op 19 September 2025 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za  BEROEP Ds WD (Willem) Sauer van Tsitsikamma na Somerset-Wes; ds AFdeN (Adriaan) Vogel van Daniëlskuil na Kuilsrivier-De Eike. AANVAAR Prop AM (Andrew) Hofmeyr na Boksburgpark. WES-KAAPLAND BEROEP Ds Willem Sauer van die NG Gemeente Tsitsikamma is op ’n spesiale kerkraadsvergadering (beroepingsvergadering), gehou

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 19 September 2025) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 12 September 2025)

Hierdie kennisgewings is op 12 September 2025 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za AANVAAR Ds ISdeV (Izak) du Toit van Delmas na Naboomspruit. WES-KAAPLAND RINGSITTING Die Ring van Clanwilliam vergader op Strandfontein vir ’n gewone ringsitting op 14 en 15 September 2025. (Ds John Holtzhauzen, skriba: Ring van Clanwilliam, 08.09.2025). KWAZULU-NATAL NUWE RINGE Die Sinode

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 12 September 2025) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 05 September 2025)

Hierdie kennisgewings is op 05 September 2025 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds D (Deon) Groenewald van Pietersburg-Noord na Edenville; ds H (Heerden) van Niekerk van Welgemoed na De Rust; prop LA (Louinette) Weyer na Elarduspark. AANVAAR Ds JM (Johannes) Janse van Rensburg van Retief na Hartswater; ds A (Albert) Jooste van Rynfield

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 05 September 2025) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike Nuus: 29 Augustus 2025)

Hierdie kennisgewings is op 29 Augustus 2025 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds Wilma Elrika Esterhuizen van Robertson-Oos na Bellville-Uitsig; proponent Cecilna Grobler na Brandfort-Oos. AANVAAR Proponent Cecilna Grobler na Brandfort-Oos; ds DS (Dean) Reiners van Birchleigh na Meerensee; proponent Rion van Niekerk (diensleraar) na Bothasrus; ds Jandré Viljoen van Ceresvallei na Welgemoed.

Leraars beweeg (Amptelike Nuus: 29 Augustus 2025) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 22 Augustus 2025)

Hierdie kennisgewings is op 22 Augustus 2025 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds HE (Riëtte) Botha van Petra Instituut vir Kinderbediening, Bloemfontein as diensleraar na Middelburg-Karoo; ds JM (Johannes) Janse van Rensburg van Retief na Hartswater; ds JPA (Albert) Jooste van Rynfield as diensleraar na Benoni-Oos; ds CM (Cornel) Viljoen van Ellisras-Wes na

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 22 Augustus 2025) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 15 Augustus 2025)

Hierdie kennisgewings is op 15 Augustus 2025 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds ISdeV (Izak) du Toit van Delmas na Naboomspruit; ds L (Lamé) Faasen van Mindalore na Culembeeck; proponent AM (Andrew) Hofmeyr na Boksburgpark; ds JF (Dirkie) van Heerden van Kuruman na Calitzdorp.  WES-KAAPLAND BEROEP Ds Dirkie van Heerden van die NG

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 15 Augustus 2025) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 08 Augustus 2025)

Hierdie kennisgewings is op 08 Augustus 2025 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds GA (André) Agenbag (PSD: Gemeentebegeleiding, Wes-Kaap) na Welgemoed; dr AJ (Anton) Binneman (beroepbaar) as tentmaker na Wespoort; ds J (Jandré) Viljoen van Ceresvallei na Welgemoed; ds JJ (Jako) Visser van Ottery en Zwaanswyk na Strand-Noord. AANVAAR Ds JJ (Jako) Visser

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 08 Augustus 2025) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 01 Augustus 2025)

Hierdie kennisgewings is op 01 Augustus 2025 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds TI (Ignatius) Rademeyer ná colloquium doctum na Bergsig-Newcastle. WES-KAAPLAND RINGSITTING Die Ring van Swellendam gee hiermee kennis dat die ring se 151ste ringsvergadering DV op Sondag 14 September 2025 te NG Kerk Vandermerwe in Bonnievale sal plaasvind. (Ds JJ (Jakkie)

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 01 Augustus 2025) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 25 Julie 2025)

Hierdie kennisgewings is op 25 Julie 2025 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Prop WU (Ulrich) Barnard as diensleraar na PE-Sherwood; ds JPJ (Johan) Els van Worcester United Church na Worcester-Audenberg. AANVAAR Prop WU (Ulrich) Barnard as diensleraar na PE-Sherwood; ds BIC (Barnard) Steyn, PSD Diens van Barmhartigheid Wes-Kaapland, as gekoppelde leraar na Simondium.

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 25 Julie 2025) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 18 Julie 2025)

Hierdie kennisgewings is op 18 Julie 2025 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za AANVAAR Ds JAR (Rudolph) Botha van Witpoortjie na Makwassie; ds N (Natasha) du Plessis van Luckhoff na Delareyville-Oos. NOORD-KAAPLAND RINGSITTING Die 76ste vergadering van die Ring van Kenhardt vind plaas op Saterdag 16 Augustus 2025 te NG Kerk Neilersdrift. (Ds MFR Geyser,

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 18 Julie 2025) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 11 Julie 2025)

Hierdie kennisgewings is op 11 Julie 2025 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds D (Dylan) Allen van Bothaville na Groblersdal. AANVAAR Prop CB (Tian) Brand na Parowvallei-Oos; ds D (Dawie) Rotteveel van Pretoria-Tuine na Harare. WES-KAAPLAND BEVESTIGING Prop CB (Tian) Brand het die beroep as diensleraar met opdrag gemeenskapsbediening na NG Kerk Parowvallei-Oos

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 11 Julie 2025) Lees verder

Amptelik

leraars beweeg (Amptelike nuus – 04 Julie 2025)

Hierdie kennisgewings is op 04 Julie 2025 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP AANVAAR Dr HJ (Hein) Wiegand van Capitalpark-Concordia na Hopefield. WES-KAAPLAND BEVESTIGING Dr Heinrich J Wiegand van Pretoria het die beroep na NG Gemeente Hopefield aangeneem. Hy word op Sondag, 3 Augustus 2025 in sy amp bevestig en sy intreepreek sal plaasvind

leraars beweeg (Amptelike nuus – 04 Julie 2025) Lees verder

Amptelik

Hulpbron opgedateer: Só werk Amptelike nuus oor predikante wat skuiwe

Wanneer moet ek wie van leraarskuiwe of kerkvergaderings verwittig? Hoe bewoord ek daardie kommunikasie? Waarheen stuur ek Amptelike nuus uit my gemeente? Die antwoord op die derde vraag is eenvoudig – Stuur vir ons ’n e-pos na kerkbode@tydskrifte.co.za Om die eerste twee vrae deeglik te beantwoord, publiseer ons hieronder ’n gids wat dr Dewyk Ungerer,

Hulpbron opgedateer: Só werk Amptelike nuus oor predikante wat skuiwe Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 27 Junie 2025)

Hierdie kennisgewings is op 27 Junie 2025 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za GOUDLAND EMERITAAT Ds Willem Casper Louw het na 37 jaar se bediening in die NG Gemeente Potchefstroom-Miederpark op Sondag 22 Junie 2025 sy afskeidsboodskap gelewer. By hierdie geleentheid is die Akte van Demissie by Emeritaat deur ds Manus Visagie, die voorsitter van

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 27 Junie 2025) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 20 Junie 2025)

Hierdie kennisgewings is op 20 Junie 2025 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds JAR (Rudolph) Botha van Witpoortjie na Makwassie; prop CB (Tian) Brand na Parowvallei-Oos; ds N (Natasha) du Plessis van Luckhoff na Delareyville-Oos. AANVAAR Ds JH (Jackie) van Zyl (tentmaker) na Leeudoringstad. BEDANK Ds B (Berenice) Esterhuyzen van King Williamstown vir

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 20 Junie 2025) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 06 Junie 2025)

Hierdie kennisgewings is op 06 Junie 2025 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Prop S (Sulet) Brummer as diensleraar na Suider-Strand; dr HJ (Heinrich) Wiegand van Capital Park-Concordia na Hopefield. AANVAAR Prop dr P (Peter) Kotze na Delmas-Wes; prop CC (Conrad) Pienaar as diensleraar na Newtonpark; ds C (Carel) Smith van Suider-Strand na Barrydale;

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 06 Junie 2025) Lees verder

Amptelik
NG Kerk

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 23 Mei 2025)

Hierdie kennisgewings is op 23 Mei 2025 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za AANVAAR Ds CE (Charl) Bredell (emeritus) na Waterberg; dr CJ (Hannes) Reinecke van Secunda-Oos na Amersfoort; ds DS (Dean) Reiners van Birchleigh na Meerensee; prop E (Eliza) van der Westhuizen as diensleraar na Sondagsriviermond. OOS-KAAPLAND BEVESTIGING Prop Eliza van der Westhuizen is

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 23 Mei 2025) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 16 Mei 2025)

Hierdie kennisgewings is op 16 Mei 2025 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Prop A (Annamari) de la Harpe (beroepbaar) na Greyton; prop Peter Kotze (vroeër van Stellenberg) na Delmas-Wes; ds JPM (Marius) Maree (emeritus) van Vosburg na Kokstad; ds DS (Dean) Reiners van Birchleigh na Meerensee; ds CA (Cecil) van der Merwe van

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 16 Mei 2025) Lees verder

Amptelik
NG Kerk

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 09 Mei 2025)

Hierdie kennisgewings is op 09 Mei 2025 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEDANK Ds C (Carel) Smith van Suider-Strand vir Hopefield. WES-KAAPLAND BEDANK Ds Carel Smith van Strand het nie die beroep na Hopefield-gemeente aanvaar nie. (Willa Kapp, skriba/kassier: Hopefield-gemeente, 08.05.2025). NOORDELIKE BEVESTIGING Proponent DJJ (Daniël Johannes Jacobus) Jacobs (na colloquium doctum) is op

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 09 Mei 2025) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 02 Mei 2025)

Hierdie kennisgewings is op 02 Mei 2025 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Dr SJ (Stephan) Strydom van Dalunie na Meyertonpark. AANVAAR Ds JD (Kobus) de Kock (emeritus) na Griekwastad. NOORD-KAAP BEVESTIGING Emeritus-leraar ds JD (Kobus) de Kock van Langebaan het die beroep na die NG Kerk Griekwastad aangeneem. Die aanstelling is vir ’n

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 02 Mei 2025) Lees verder

Amptelik
Scroll to Top