Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 12 September 2025)

AANVAAR

Ds ISdeV (Izak) du Toit van Delmas na Naboomspruit.

WES-KAAPLAND

RINGSITTING

Die Ring van Clanwilliam vergader op Strandfontein vir ’n gewone ringsitting op 14 en 15 September 2025. (Ds John Holtzhauzen, skriba: Ring van Clanwilliam, 08.09.2025).

KWAZULU-NATAL

NUWE RINGE

Die Sinode van die NG Kerk in KwaZulu-Natal (KZN) het tydens ’n spesiale sinodesitting op 3 en 4 September 2025 die aantal ringe in hierdie sinodale streek verander van agt na vier. Die ringe in die sinode is nou as volg:

Noordelike Ring – Saamgestel uit Ring van Melmoth en Vryheid

Westelike Ring – Saamgestel uit Ring van Ladysmith en Amajuba

Suidelike Ring – Saamgestel uit Ring van Durban-Suid en Port Shepstone

Sentrale Ring – Saamgestel uit Ring van Durban-Metropool en Pietermaritzburg

Noordelike Ring

Gemeentes: Empangeni, Eshowe, Hluhluwe, Louwsburg, Mandini, Meerensee, Melmoth, Mtubatuba, Paulpietersburg, Pongola, Richardsbaai, Vryheid, Vryheid-Suidoos.

Voorsitter: Ds Petrus Botha, petrus@ngpongola.co.za, 082 340 6600. O/Voors: Ds Marilize van Staden, mmarlize@gmail.com, 083 709 0840. Skr: Ds Pieter Swanepoel, 084 919 1772, 082 400 2428, pieter.swanepoel1@gmail.com.

Addisionele lede: Dr Sarel Corrie, sarelcorrie@gmail.com, 082 402 7276. Ds Andries van Rooyen, adeoandreomisso@gmail.com, 081 289 1620. Dr Arnau van Wyngaard, arnau.van.wyngaard@gmail.com, 082 924 5632.

Sentrale Ring

Gemeentes: Berea, Durban, Escombe, Greytown, Hayfields, Krantzkloof, Noordkus, Pietermaritzburg, Pietermaritzburg-Noord, Pinetown, Umhlanga, Westville.

Voorsitter: Dr Hennie Combrinck, henniec@somc.co.za, 083 629 4365. O/Voors: Ds Leon Forsman, 081 706 0404, dsleonforsman@vox.co.za. Skr: Ds Pieter Nel, 082 922 2408, nelp1965@gmail.com.

Addisionele Lede: Prof Barry Tolmay, bjt2012@yahoo.co.uk, 082 411 0626. Ds Tertius Naudé, 084 586 2062, boodskap@absamail.co.za. Ds Jan Viljoen, 079 693 4827, jhviljoen1@gmail.com.

Suidelike Ring

Gemeentes: Cedarville-Matatiele, Durban-Oos, Durban-Wes, Kokstad, Port Shepstone, Scottburgh, Suidkus, Margate.

Voorsitter: Ds Jasper van der Westhuizen, 081 426 0021, dsjazz.jvdw@gmail.com. O/Voors: Dr WGF Neethling, fneeth@mweb.co.za, 083 709 9919. Skr: Ds Jeandré Slabbert, jdslabb@gmail.com, 082 370 7518.

Addisionele lede: Ds L Meyer, lerisastrydom@gmail.com, 082 525 3664. Dr Johan Lötter, jlotter@carfone.net, johan@ngsuidkus.co.za, 071 495 0552.

Westelike Ring

Gemeentes: Bergsig, Bergville, Biggarsbergvallei, Dannhauser, Danskraal, Drakensberg-Vallei, Estcourt, Ladysmith, Newcastle, Utrecht, Weenen, Winterton.

Komitee: Nog nie verkies nie

NOORDELIKE

AANVAAR

Ds Izak du Toit van die NG Gemeente Delmas het die beroep na die NG Gemeente Naboomspruit aanvaar en begin hier bedien in Januarie 2026. (Emielé Nel, skriba: NG Gemeente Naboomspruit, 10.09.2025).

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top