Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelik

AMPTELIKE NUUS UIT DIE NG KERK-FAMILIE

BEROEP – Prop Driaan Britz na Pierneefrant; ds Andriëtte de Ridder van Stellenberg is beroep as Predikant in Sinodale Diens (PSD): Jeug- en Familiebediening (Wes-en-Suid-Kaapland); prop Elana Greyling van Lydenburg Moedergemeente na Brackendal; prop Nardus Greyling na Jeffreysbaai; ds Gerhard Louw van Dundee-Suid na Moorreesburg; prop Karla van Biljon na Parkkruin Familiekerk (gesinsbediening). AANVAAR – Prop Driaan Britz na Pierneefrant; ds Deon André Els van

AMPTELIKE NUUS UIT DIE NG KERK-FAMILIE Lees verder

Amptelik

2015-besluit oor selfdegeslagverhoudings

Die Algemene Sinode herbevestig die gelykwaardigheid van alle mense ongeag seksuele oriëntasie en verbind haarself tot die handhawing van die menswaardigheid van alle mense. Die Algemene Sinode verklaar dat hetero- en homoseksuele persone wat in ’n verhouding van persoonlike geloofsgehoorsaamheid aan die Here leef, ten volle kan deelneem aan al die voorregte van die kerk

2015-besluit oor selfdegeslagverhoudings Lees verder

Amptelik
Scroll to Top