Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2024

AMPTELIKE NUUS UIT DIE NG KERK-FAMILIE


NG KERK

BEROEPE NA NG KERK-GEMEENTES

BEROEP – Prop Driaan Britz na Pierneefrant; ds Andriëtte de Ridder van Stellenberg is beroep as Predikant in Sinodale Diens (PSD): Jeug- en Familiebediening (Wes-en-Suid-Kaapland); prop Elana Greyling van Lydenburg Moedergemeente na Brackendal; prop Nardus Greyling na Jeffreysbaai; ds Gerhard Louw van Dundee-Suid na Moorreesburg; prop Karla van Biljon na Parkkruin Familiekerk (gesinsbediening).

AANVAAR –  Prop Driaan Britz na Pierneefrant; ds Deon André Els van Somerset-Oos na Kraggakamma; prop Elana Greyling van Lydenburg Moedergemeente na Brackendal; prop Nardus Greyling na Jeffreysbaai; prop Hestie Hay na Windhoek-Oos; ds Gerhard Louw van Dundee-Suid na Moorreesburg.

Geborg

WES-KAAP

DEMISSIE

Dr JJ (Kobus) de Jager van die NG Gemeente Montagu het op Sondag, 10 Januarie 2016, sy afskeidspreek gelewer en ook demissie ontvang. (Francois Herselman, RS, 15.12.2015).

OOS-KAAPLAND

BEVESTIGING

Ds JWE Esterhuysen is as leraar in die NG Gemeente Aliwal-Noord op 21 November 2015 bevestig. Sy intreepreek het op 22 November 2015 plaasgevind. (Corrie Nel, 18.12.2015).

Prop Nardus Greyling is as leraar in die NG Gemeente Jeffreysbaai op 17 Januarie 2016 bevestig. (AC de Kock, 01.12.2015).

Prop Johan-Rigardt Nieuwenhuizen word as leraar in die NG Gemeente King Williamstown op 24 Januarie 2016 om 09:00 bevestig. (André Kleynhans, RS, 30.11.2015).

NOORD-KAAPLAND

BEVESTIGING

Geborg

Ds CJ Swart word as leraar in die NG Gemeente Kimberley-Vooruitsig op Sondag, 31 Januarie 2016 om 09:00 bevestig. (Marianné Greyling, Skriba, 11.12.2015).

VRYSTAAT

BEVESTIGING

Dr JH Smit is as leraar in die NG Gemeente Petrus Steyn op 13 Desember 2015 bevestig. Sy kontakbesonderhede is soos volg: Tel 058 871 3231 en sel 071 139 8985. (D Vermeulen, Skriba, 06.01.2016).

WES-TRANSVAAL

BEVESTIGING

Prop Yolandi Kok is as leraar in die NG Gemeente Culembeeck op 29 November 2015 bevestig.
(Petro Meintjies, Skriba, 03.12.2015).

NOORDELIKE SINODE

EMERITAAT

Ds GD Nel van die NG Gemeente Booysen in die Ring van Daspoort het op 30 November 2015 sy emeritaat ontvang. Hy behou sy bevoegdheid as leraar. (Ds AR Vivier, RS, 04.01.2016).

Geborg

Ds JL Breedt van die NG Gemeente Waterberg het op 31 Desember 2015 emeritaat aanvaar. Sy afskeidspreek het op 10 Januarie 2016 plaasgevind. (Ds TR Kriek, RS, 26.11.2015).

Ds SJ Scheepers van die NG Gemeente Pierneefrant aanvaar op 29 Februarie 2016 emeritaat. (Marietjie
Vilonel, 11.01.2016).

HOËVELD SINODE

BEVESTIGING

Ds Ernst Zeelie is aangestel as brugpredikant in die NG Gemeente Nigel vanaf Januarie 2016 tot Desember 2016. Sy ontvangs het op 10 Januarie 2016 plaasgevind. (Ina Myburgh, Saak, 12.01.2016).

OOSTELIKE SINODE

BEVESTIGING

Ds JPT Koen is as leraar in die NG Gemeente Burgersfort op 29 November 2015 bevestig. (J de Jager, Skriba, 30.11.2015).

HUGENOTE-BYBELINSTITUUT

Semesteruitslae: November 2015

Geborg

Die volgende studente slaag (* met lof):

1. Tweejaarkursus in Bybel- en Godsdiens­kunde

1.1 Semesterkursus 1: De Koker, mnr DMC*; Louw, mnr WC; Prins, mej JW*; Van Tonder, mnr RJNP*.

1.2 Semesterkursus 2: Prins, mej JW.

2. Tweejaarkursus in Christelike Nood-en-Traumaberading

2.1 Semesterkursus 1: Ferreira, mev EM*; Oberholzer, mev H*; Slatter, mev I; Theunissen, dr MW;
Thomas, mev SE; Van Tonder, mnr RJNP.

2.2 Semesterkursus 2: Fourie, me SFE*; Smith, mnr AR.

2.3 Semesterkursus 3: De Lange, mej ME; Groenewald, mev S*; Marais, mev SCM*; Richards, mej CM*; Salzwedel, Smith, mnr AR; mev A; Van Wyk, mev L; Vorster, me CEJ.

2.4 Semesterkursus 4: Burger, mev EM*; De Lange, mej ME*; Ducker, mev C*; Gray, mev M*; Naudé, mev A*; Richards, mej CM; Salzwedel, mev A*; Strydom, mnr AM*; Swarts, mev MA*; Van der Merwe, mev LP; Van Dyk, mev E*; Van Wyk, mev L; Van Zyl, mev R; Vorster, me CEJ; Zondagh, mev S.

2.5 Kursus suksesvol voltooi: Burger, mev EM*; De Lange, mej ME; Ducker, mev C*; Gray, mev M*; Naudé, mev A*; Richards, mej CM*; Salzwedel, mev A; Strydom, mnr AM*; Swarts, mev MA*; Van der Merwe, mev LP; Van Dyk, mev E*; Van Wyk, mev L; Van Zyl, mev R; Vorster, me CEJ; Zondagh, mev S.

3. Tweejaarkursus in Jeugbediening

3.1 Semesterkursus 2: Beukes, mev CL; Brits, mej U*; Newat, mnr PH; Visagie, mev MM.

3.2 Semesterkursus 3: Van Rhyn, mnr M*.

3.3 Semesterkursus 4: Esterhuizen, mev HH; Van Rhyn, mnr M*.

3.4 Kursus suksesvol voltooi: Esterhuizen, mev HH; Van Rhyn, mnr M*.

4. Tweejaarkursus in Sending

4.1 Semesterkursus 3: Kühn, me T*.

4.2 Semesterkursus 4: Kühn, me T*; Mieny, mev H.

4.3 Kursus suksesvol voltooi: Kühn, me T*; Mieny, mev H.

5. Tweejaarkursus in Etiek – vanuit God se koninkryk bedink

5.1 Semesterkursus 2: Du Toit, mev J*.

5.2 Semesterkursus 3: Landman, mnr FW.

5.3 Semesterkursus 4: Cilliers, mnr FR*; Roberts, mev LM; Saaiman, mnr JH; Theron, mnr WL*; Wilken, mnr D.

5.4 Kursus suksesvol voltooi: Cilliers, mnr FR*; Roberts, mev LM; Saaiman, mnr JH*; Theron, mnr WL*; Wilken, mnr D..


Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top

Ondersteun Kerkbode se joernalistieke projek

Ons redaksionele invalshoek is “Meer lig as hitte”. Ons hou jou op hoogte van kerknuus en bied ’n platform vir verhelderende lesersdeelname.
Teken in op ons weeklikse elektroniese nuusbrief of ondersteun ons werk vir so min as R20 per maand

Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.