Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

AMPTELIKE NUUS UIT DIE NG KERK-FAMILIE

NG KERK

BEROEPE NA NG KERK-GEMEENTES

BEROEP – Ds Stephen Heyns na Vryheid; ds Joe Müller van Kroonheuwel-Noord na Bethlehem-Oos; prop Natasha Nel na Malelane; ds Etienne Pheiffer van Volksrust na Secunda (Rondekerk).

AANVAAR – Ds Stephen Heyns na Vryheid; ds Etienne Pheiffer van Volksrust na Secunda (Rondekerk); ds Enslin van Velden na Bergtuin.

WES-KAAP

EMERITAAT

Ds Steyn McCarthy van die NG Gemeente Namakwaland het op 31 Januarie 2016 emeritaat ontvang. (Ds Nadine Maletzki, RS, 31.01.2016).

Ds Daan Wium van die NG Gemeente Moorreesburg het op 31 Januarie 2016 emeritaat ontvang. Hy word by dieselfde diens weer bevestig as leraar van die NG Gemeente Moorreesburg vir ’n kontrakpos van ses maande vanaf 1 Februarie 2016. (Carin Crous, Skriba, 28.01.2016).

Ds Christo Landman van die NG Gemeente Knysna het op 31 Januarie 2016 emeritaat ontvang. (Noeline Rossouw, RS, 02.02.2016).

KWAZULU-NATAL

BEVESTIGING

Ds Stephen Heyns is as leraar in die NG Gemeente Vryheid op 24 Januarie 2016 bevestig. (Christene Grobler, 02.02.2016).

HOËVELD SINODE

BEVESTIGING

Ds Etienne Pheiffer is as leraar in die NG Gemeente Secunda (Rondekerk) op 31 Januarie 2016 bevestig. (Anne Human, 01.02.2016).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top