Leraars beweeg (Amptelike nuus – 09 Mei 2025)
Hierdie kennisgewings is op 09 Mei 2025 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEDANK Ds C (Carel) Smith van Suider-Strand vir Hopefield. WES-KAAPLAND BEDANK Ds Carel Smith van Strand het nie die beroep na Hopefield-gemeente aanvaar nie. (Willa Kapp, skriba/kassier: Hopefield-gemeente, 08.05.2025). NOORDELIKE BEVESTIGING Proponent DJJ (Daniël Johannes Jacobus) Jacobs (na colloquium doctum) is op […]
Leraars beweeg (Amptelike nuus – 09 Mei 2025) Lees verder
Amptelik





