Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 02 Mei 2025)

BEROEP

Dr SJ (Stephan) Strydom van Dalunie na Meyertonpark.

AANVAAR

Ds JD (Kobus) de Kock (emeritus) na Griekwastad.

NOORD-KAAP

BEVESTIGING

Emeritus-leraar ds JD (Kobus) de Kock van Langebaan het die beroep na die NG Kerk Griekwastad aangeneem. Die aanstelling is vir ’n periode van twee jaar. Hy word op 25 Mei 2025 in sy amp bevestig. (Natasha Beets, saakgelastigde: NG Kerk Griekwastad, 30.04.2025).

GOUDLAND

BEROEP
Dr SJ (Stephan) Strydom van NG Kerk Dalunie is op 22 April beroep na die NG Kerk Meyertonpark (Goudland). (Dr Stephan Strydom, leraar: NG Kerk Dalunie, 26.04.2025).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Versprei God se Woord
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top