Leraars beweeg (Amptelike Nuus – 11 Oktober 2024)
Hierdie kennisgewings is op 11 Oktober 2024 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za AANVAAR Dr C (Carine) Botha van Krielpark na Basileia (Witbank-Klipfontein); ds JW (Johan) Janse van Rensburg van Nieuwoudtville na Kuilsrivier-De Eike; ds FJ (Fritz) Snyman van Universiteitsoord na Lynnwood; ds Chris van der Merwe van Hopefield na Philadelphia. WES-KAAPLAND AANVAAR Ds Johan […]
Leraars beweeg (Amptelike Nuus – 11 Oktober 2024) Lees verder
Amptelik






