Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelik

Leraars wat beweeg (Amptelike Nuus – 29 April 2024)

Hierdie kennisgewings is op 29 April 2024 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds L (Llewellyn) Oliver van Matola, Mosambiek na Uitenhage; ds GJ (Gerrit) Strydom van Reitz na Nylstroom-Oos. AANVAAR Ds RG (Rudi) Janse van Vuuren van Prieska na Citrusdal; ds PJ (Pieter) Kotze van Standerton-Suid na Newcastle. WES-KAAPLAND BEVESTIGING NG Gemeente Citrusdal […]

Leraars wat beweeg (Amptelike Nuus – 29 April 2024) Lees verder

Amptelik
NG Kerk

Leraars beweeg (Amptelike Nuus) – 19 April 2024

Hierdie kennisgewings is op 19 April 2024 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds PJ (Pieter) Kotze van Standerton-Suid na Newcastle; prop K (Kirsten) Small na Kogelberg (Kleinmond); ds D (Danell) Swanepoel van Jacobsdal na Redelinghuys; prop CC (Chris) van der Merwe na Hopefield. AANVAAR Ds A (André) Botha van Naboomspruit na Bethlehem-Oos; ds

Leraars beweeg (Amptelike Nuus) – 19 April 2024 Lees verder

Amptelik

NG leraars beweeg (Amptelike nuus – 15 April 2024)

Hierdie kennisgewings is op 15 April 2024 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Prop (dr) N (Nienke) Kemm na Augrabies; ds GJ (Gerrit) Strydom van Reitz na Nylstroom-Oos. AANVAAR Prop W (Wynand) Eloff na Warmbad-Wes; ds PRB (Phil) Gräbe van Quellerina na Drakenstein; prop WH (Henri) Pretorius as diensleraar na Weltevreden; prop JM (Mattheus)

NG leraars beweeg (Amptelike nuus – 15 April 2024) Lees verder

Amptelik

Leraars wat beweeg (Amptelike nuus – 5 April 2024)

Hierdie kennisgewings is op 5 April 2024 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Prop W (Wynand) Eloff na Warmbad-Wes; ds Natalie-Ann van Blerk van Mootvallei na Waverley; prop SM (Stephanie) Vermaak na Kathu. AANVAAR Prop ML (Marisa) Pienaar na Vanwyksvlei; dr PE (Piet) Streicher as diensleraar na Sonnekus. WES-KAAPLAND AANVAAR Op die kerkraadsvergadering van

Leraars wat beweeg (Amptelike nuus – 5 April 2024) Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus – 22 Maart 2024

Hierdie kennisgewings is op 22 Maart 2024 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds A (André) Botha van Naboomspruit na Bethlehem-Oos; ds RG (Rudi) Janse van Vuuren van Prieska na Citrusdal; prop JN (Jean) Pelser as diensleraar na Fontainebleau; prop ML (Marisa) Pienaar na Vanwyksvlei. WES-KAAPLAND BEROEP NG Gemeente Citrusdal het op 25 Februarie

Amptelike nuus – 22 Maart 2024 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus – 15 Maart 2024

Hierdie kennisgewings is op 15 Maart 2024 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds JH (Jan) Coetzer van Vaalwater na Oos-Londen. OOS-KAAPLAND BEROEP Ds Jan Coetzer is tydens ’n beroepingsvergadering van die kerkraad van NG Gemeente Oos-Londen, gehou op 18 Februarie 2024, beroep. (Ds NZ Bezuidenhout, Voorsitter: Kerkraad, Oos-Londen, 08.03.2024). KWAZULU-NATAL SINODESITTING Die sewe

Amptelike nuus – 15 Maart 2024 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus – 8 Maart 2024

Hierdie kennisgewings is op 08 Maart 2024 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds PRB (Phil) Gräbe van Quellerina na Drakenstein; prop WG (Hardus) Prinsloo na Daspoort. AANVAAR Ds PJ (Peet) van Zyl van Gobabis na Boesmanland. BEDANK Ds CA (Cecil) van der Merwe van Kerk-in-Suid het nie die beroep na Beaufort-Wes en Gamkavallei

Amptelike nuus – 8 Maart 2024 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus – 1 Maart 2024

Hierdie kennisgewings is op 01 Maart 2024 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za AANVAAR Dr TJ (Tom) Smith van Fontainebleau na Excelsus Sentrum vir Voortgesette Bedieningsontwikkeling. WES-KAAPLAND EMERITAAT Ds Jurie Johannes Blom (Jurie) van NG Namakwaland emeriteer op 31 Maart 2024. Hy lewer sy afskeidspreek op 17 Maart, waartydens sy Akte van Demissie by Emeritaat

Amptelike nuus – 1 Maart 2024 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus – 9 Februarie 2024

Hierdie kennisgewings is op 9 Februarie 2024 opgedateer*.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds JJ (Jurie) Blom van Namakwaland (Springbok) na Petrusburg; ds LR (Rudi) Swanepoel van Andrew Murray (Johannesburg) na Aan-die-berg; ds CA (Cecil) van der Merwe van Kerk-in-Suid na Beaufort-Wes en Gamkavallei. AANVAAR Ds Christene Kruger van Parow-Panorama na Proteahoogte (Brackenfell); ds

Amptelike nuus – 9 Februarie 2024 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus – 2 Februarie 2024

Hierdie kennisgewings is op 2 Februarie 2024 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Prop Delanie Bezuidenhout as diensleraar na Elarduspark; proponente Anton en Melissa Jacobs na Lindley en Arlington; ds Ruan Janse van Rensburg van Marble Hall na Hulp en Hoop (Mokopane). VRYSTAAT BEROEP Proponente Anton en Melissa Jacobs (gelegitimeer aan die Universiteit Vrystaat

Amptelike nuus – 2 Februarie 2024 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus – 26 Januarie 2024

Hierdie kennisgewings is op 26 Januarie 2024 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za AANVAAR Prop JPA (Albert) Jooste as diensleraar na Rynfield; dr HH (Henry) Williams (emeritus) van De Aar-Noord na Kerkenberg. VRYSTAAT BEVESTIGING Dr Henry Williams (emeritus) van De Aar-Noord het die beroep na Kerkenberg-gemeente op Harrismith aanvaar. Sy bevestiging sal vroeg in Februarie

Amptelike nuus – 26 Januarie 2024 Lees verder

Amptelik
NG Kerk

Amptelike nuus – 19 Januarie 2024

Hierdie kennisgewings is op 19 Januarie 2024 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za AANVAAR Prop R (Dolph) Lubbe as diensleraar na Strubenvale; ds ST (Stefan) Malan van Empangeni na Heuwelkruin; ds FP (Francois) Naudé (emeritus) na Calvinia; ds MM (Martin) Steyn van Citrusdal na Bellville-Riebeeck; ds W de W (Wouter) van Velden van Wolseley na

Amptelike nuus – 19 Januarie 2024 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus – 12 Januarie 2024

Hierdie kennisgewings is op 12 Januarie 2024 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Prop R (Dolph) Lubbe na Strubenvale. AANVAAR Prop R (Dolph) Lubbe na Strubenvale; ds MM (Martin) Steyn van Citrusdal na Bellville-Riebeeck. WES-KAAPLAND BEVESTIGING Dit is vir die kerkraad van die NG Gemeente Bellville-Riebeeck aangenaam om die Kerkbode in te lig dat

Amptelike nuus – 12 Januarie 2024 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus – 14 Desember 2023

Hierdie kennisgewings is op 14 Desember 2023 opgedateer.  LW: Hierdie is die laaste Amptelike Nuus-berig vir 2023. Ons maak in die nuwe jaar weer so op Vrydag 12 Januarie 2024 op Kerkbode se webblad en in die gedrukte Kerkbode van 26 Januarie 2024. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds WP (Wynand) Olivier (beroepbaar) van

Amptelike nuus – 14 Desember 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus – 8 Desember 2023

Hierdie kennisgewings is op 8 Desember 2023 opgedateer.  Donderdag 14 Desember verskyn die laaste Amptelike Nuus vir 2023. Kennisgewings wat na hierdie datum ontvang word, sal op Vrydag 12 Januarie 2024 op Kerkbode se webblad en in die gedrukte Kerkbode van 26 Januarie 2024 gepubliseer word. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za  BEROEP Ds Erich Cornelissen van

Amptelike nuus – 8 Desember 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus – 1 Desember 2023

Hierdie kennisgewings is op 1 Desember 2023 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds CA (Corné) Burger van Louis Trichardt na Jan Kempdorp (dolerend); dr AL (Auke) Compaan na Ligbaken; prop JPA (Albert) Jooste na Rynfield. AANVAAR Dr AL (Auke) Compaan (beroepbaar) na Ligbaken; ds Marco Koch van Tulbagh na Tygerpoort; ds JJ (Jac)

Amptelike Nuus – 1 Desember 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus – 24 November 2023

Hierdie kennisgewings is op 24 November 2023 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds JJ (Jacques) Strydom van Ysterplaat na Brackenfell-Wes; proponent Stephan Swart na Bethlehem-Éfrata; ds CP (Charné) Viljoen van Pellissier na Groot-Brakrivier; ds PJ (Peet) van Zyl van Gobabis na Boesmanland (Springbok). BEDANK Ds SB Conradie van Arlington/Lindley vir Bethlehem-Éfrata. WES-KAAPLAND BEROEP

Amptelike Nuus – 24 November 2023 Lees verder

Amptelik
NG Kerk

Amptelike Nuus – 17 November 2023

Hierdie kennisgewings is op 17 November 2023 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Dr Hennie Swanepoel* (emeritus) na Kuilsrivier; prop SJ (Stefan) Roos na Sunwardpark; ds Deon van der Berg van Vanwyksvlei na Stella. AANVAAR Ds EC (Eddie) le Roux van Witrivier na Piet Plessis; ds Deon van der Berg van Vanwyksvlei na Stella.

Amptelike Nuus – 17 November 2023 Lees verder

Amptelik
NG Kerk

Amptelike Nuus – 10 November 2023

Hierdie kennisgewings is op 10 November 2023 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds Marco Koch van Tulbagh na Tygerpoort; ds Luané McLachlan van Murraysburg na Gamtoosvallei. OOS-KAAPLAND BEROEP Die kerkraad van die NG Kerk Gamtoosvallei het ds Luané McLachlan van die NGK Murraysburg op 2 November 2023 beroep as leraar. (Jansie Both, voorsitter

Amptelike Nuus – 10 November 2023 Lees verder

Amptelik
NG Kerk

Amptelike Nuus – 3 November 2023

Hierdie kennisgewings is op 3 November 2023 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds GF (Deon) van der Berg van Vanwyksvlei na Ventersdorp; ds CF (Chris) van der Linde van Vryburg-Wes na Hennenman; ds Roné Vosloo van Kathu na Port Elizabeth-Heideveld (Gqeberha). AANVAAR Ds Carli Fourie vanaf Valleisig na Montana. WES-KAAPLAND EMERITAAT Dr Danie

Amptelike Nuus – 3 November 2023 Lees verder

Amptelik
Scroll to Top