Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelik

Amptelik – 27 Oktober 2023

Hierdie kennisgewings is op 27 Oktober 2023 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds EC (Eddie) le Roux van Witrivier na Piet Plessis; ds JH (Henning) Rademeyer van Randfontein-Noord na Rant en Dal; ds AC (Riaan) Vlok van Queenstown na Tarkastad. AANVAAR Ds EC (Eddie) le Roux van Witrivier na Piet Plessis. OOS-KAAPLAND BEROEP […]

Amptelik – 27 Oktober 2023 Lees verder

Amptelik

Besluit: Intergodsdienstige Verhoudinge

Die Algemene Sinode spreek dank uit teenoor ATLAS vir hulle vorderingsverslag asook die kommentaar van die vloer van die AS. ATLAS word versoek om ‘n opgedateerde verslag aan die 10 samestellende sinodes te bedien wat die verskeidenheid van kommentaar wat van die vloer tydens die AS gelewer is, in ag neem. Die AS verwys die

Besluit: Intergodsdienstige Verhoudinge Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Roetemerkers

Die AS keur die dokument “Die Voorbereiding vir die Roetemerkers by 12/13 en 17/18” goed; Die AS keur die dokument “Ouertoerusting deur ouers by die Eerste Nagmaal van ‘n kind” goed; Die AS verwys die twee dokumente na al die Taakgroepe betrokke (soos Kategese, Erediens, Missionale Gemeentelike Ontwikkeling) ten einde leiding te neem in die

BESLUIT: Roetemerkers Lees verder

Algemene Sinode

Amptelike Nuus 20 Oktober 2023

Hierdie kennisgewings is op 20 Oktober 2023 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds MM (Martin) Steyn van Citrusdal na Bellville-Riebeeck. AANVAAR Ds MM (Martin) Steyn van Citrusdal na Bellville-Riebeeck. WES-KAAPLAND BEVESTIGING Ds Martin Steyn van Citrusdal het die beroep as voltydse gemeenteleraar na Bellville-Riebeeckgemeente aanvaar. Ds Steyn sal DV op 1 Januarie 2024

Amptelike Nuus 20 Oktober 2023 Lees verder

Amptelik

Selfdegeslagverbintenisse-besluit 

Die Algemene Sinode 2023, 1.1 het kennis geneem van al die verslae, beskrywingspunte en gravamina oor die besluit van die Algemene Sinode 2019 oor selfdegeslagverbintenisse. Hierdie stukke was vooraf in die agenda opgeneem en is aan die vergadering voorgelê; 1.2 het na aanleiding van hierdie dokumente opnuut ‘n openhartige geloofsonderskeidende gesprek oor die 2019-besluit gevoer.

Selfdegeslagverbintenisse-besluit  Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Kategese

Ons glo dat God ons roep om voort te gaan met die geloofsvorming van die jeug binne die NG Kerk en NG kerkfamilie, maar ook aan die jeug in die algemeen. Ons reken dit kan plaasvind met die volgende bemagtiging: 1 Die Algemene Sinode oordeel steeds dat Kategese as ’n prioriteit van die Algemene Sinode

BESLUIT: Kategese Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Jeugbediening

Die jeugnetwerk gaan voort om as ’n netwerk van die Algemene Sinode te funksioneer. 2 Die jeugnetwerk identifiseer drie projekte wat as fokus van die komende termyn dien en versoek die ASM dat befondsing hiervan in aanmerking geneem word: 2.1 Model vir jeugbediening en jeugnetwerke in ’n ekumeniese konteks. 2.2 Model vir die toerusting van

BESLUIT: Jeugbediening Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Rassisme, Versoening en Geregtigheid

Die Algemene Sinode: oordeel dat die werk van rassisme, versoening, en geregtigheid ‘n kern prioriteit van die Algemene Sinode bly, en dat werksaamhede in hierdie verband voorgesit word deur die Taakspan Rassisme, Versoening, en Geregtigheid. Die AS moedig streeksinodes aan om Sinodale Verteenwoordigers aan te wys. gee opdrag aan die Taakspan Navorsing om voort te

BESLUIT: Rassisme, Versoening en Geregtigheid Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Evangelisasie

Die AS word versoek om opdrag te gee aan die Taakspan Missionale Roeping en werkgroep vir evangelisasie vir verdere beplanning, ontwikkeling van materiaal en die aanbieding van die nodige werkswinkels en toerustingsmateriaal met die oog op praktyk-skoling en begeleiding van gemeentes. Die taakspan Missionale Roeping word versoek om aandag te gee aan die integrasie van

BESLUIT: Evangelisasie Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Huwelik en Seksualiteit

In die lig van ATLAS se vorderingsverslag oor die opdrag in verband met die huwelik en seksualiteit, besluit die Algemene Sinode van 2023 om die opdrag aan ATLAS oor die huwelik en seksualiteit binne die raamwerk van hierdie vorderingsverslag voort te sit; ATLAS te versoek om die voortgaande navorsing volgens die deelnemende manier waarmee tydens

BESLUIT: Huwelik en Seksualiteit Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Aborsie

In die lig van ATLAS se vorderingsverslag oor die opdrag in verband met aborsie en die bekendstelling van die proses waarvolgens ‘n bundel vir gesprekvoering oor aborsie ontwikkel word, versoek die Algemene Sinode van 2023 vir ATLAS om die proses voort te sit ten einde die bundel by die Algemene Sinode van 2027 vir sinodes

BESLUIT: Aborsie Lees verder

Algemene Sinode

Amptelike Nuus 13 Oktober 2023

Hierdie kennisgewings is op 13 Oktober 2023 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds JJ (Jac) Pienaar van Potchefstroom-Wes na Garsfontein. AANVAAR Ds SB (Stefan) Conradie van Arlington/Lindley na Reitz-Wes; ds CJ (Coenraad) van Staden van Klerksdorp-Goudkop na Klerksdorp-Wilkruin. BEDANK Ds WJ (Vian) Louw van Stilbaai vir Klerksdorp-Wilkruin. NOORD-KAAPLAND BEVESTIGING Dr BA (Arnold) Nadel

Amptelike Nuus 13 Oktober 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 29 September 2023

Hierdie kennisgewings is op 29 September 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Prop Lunette Basson na Theunissen-Wes; ds SB (Stefan) Conradie van Arlington/Lindley na Bethlehem-Éfrata; dr RS (Rupert) de Koning van Montagu na Welgemoed; ds JC Els van Bergville na Suikerbos; ds WJ (Vian) Louw van Stilbaai na Klerksdorp-Wilkruin, prop Pieter Nel na

Amptelike Nuus 29 September 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 8 September 2023

Hierdie kennisgewings is op 8 September 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds JC Els van Bergville na Suikerbos. GOUDVELD SINODE BEVESTIGING Ds JC Els van NG Gemeente Bergville is beroep na NG Gemeente Suikerbos. Sy bevestiging en intreepreek is op 1 Oktober 2023. (Mariska Botha, Saakgelastigde, 06.09.2023). RINGSITTING Die ses-en-sestigste gewone sitting

Amptelike Nuus 8 September 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 1 September 2023

Hierdie kennisgewings is op 1 September 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds GM (Gerhard) Pietersen van Africa Inland Mission en Houtbaai na Helderberg; prop Danell Swanepoel na Jacobsdal; ds WC (Wouter) van Wyk van Tygerpoort na Kempton-Kruin. WES-KAAPLAND BEROEP Ds Gerhard Pietersen van Africa Inland Mission en Houtbaai Gemeente is beroep na

Amptelike Nuus 1 September 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 25 Augustus 2023

Hierdie kennisgewings is op 25 Augustus 2023 opdateer Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Prop Lunette Basson na Theunissen-Wes; ds SB (Stefan) Conradie van Arlington/Lindley na Bethlehem-Éfrata; ds WJ (Vian) Louw van Stilbaai na Klerksdorp-Wilkruin. NOORD-KAAPLAND BEVESTIGING Hiermee bevestig die kerkraad van die NG Kerk Keimoes dat daar geen besware ingekom het na die afkondiginge

Amptelike Nuus 25 Augustus 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus 11 Augustus 2023

Hierdie kennisgewings is op 11 Augustus 2023 opgedateer. Stuur Amptelike nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za AANVAAR Ds J Marx na NG Pietersburg-Noord. WES-KAAPLAND BEVESTIGING Ds Johan Botes, voorheen van NG Kerk Gordonsbaai, is op Sondag 6 Augustus 2023 bevestig te NG Kerk Hermanus deur ds Corné Kemp. (Elmarie Maree, Saak, 07.08.2023). EMERITAAT Ds Dirk Petrus Oosthuizen het

Amptelike nuus 11 Augustus 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike nuus 4 Augustus 2023

Hierdie kennisgewings is op 4 Augustus 2023 opgedateer. Stuur Amptelike nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za AANVAAR Ds Jan Grobbelaar van Cradock-Oos na Patmos. WES-KAAPLAND NAAMSVERANDERING Die kerkraad van die NG Gemeente Kleinmond het afgelope Woensdag besluit om voortaan ’n meer inklusiewe gebruiksnaam te gee vir die gemeente wat ’n baie groter area bedien as net die dorp

Amptelike nuus 4 Augustus 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 28 Julie 2023

Hierdie kennisgewings is op 28 Julie 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za AANVAAR Dr Eduan Naudé na Bospoort. VRYSTAAT Op 23 Julie 2023 is ds John Matthews, voorheen van Vier Ankers Gemeente in Sasolburg, in NG Heuwelsig as diensleraar met opdrag: Jeug, bevestig. Ds Craig Salzmann van NG Heuwelsig het die bevestiging waargeneem. Tans

Amptelike Nuus 28 Julie 2023 Lees verder

Amptelik
Scroll to Top