Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelik

Amptelike Nuus 21 Julie 2023

Hierdie kennisgewings is op 21 Julie 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP AANVAAR Ds Leon Forsman van Greydene na Hayfields. BEDANK Ds JA (Riaan) Jonker van Wolmaransstad na Warmbad-Wes. KWAZULU-NATAL BEVESTIGING Ds Leon Forsman van NG Kerk Greydene het die beroep na NG Kerk Hayfields aanvaar en word op 23 Julie bevestig. (Lurinda […]

Amptelike Nuus 21 Julie 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 14 Julie 2023

Hierdie kennisgewings is op 14 Julie 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP AANVAAR Ds AP (Dries) Coetzee (emeritus) van Philipstown na Migdol; ds Joe Müller van Bethlehem-Oos na Kroonstad-Moedergemeente. VRYSTAAT SINODE AANVAAR Hiermee gee die NG Kerk Kroonstad-Moedergemeente kennis dat ds Joe Müller van Bethlehem-Oos gemeente, die beroep na die NG Kerk Kroonstad-Moedergemeente

Amptelike Nuus 14 Julie 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 7 Julie 2023

Hierdie kennisgewings is op 7 Julie 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Prop TE (Theo) Homann na Marble Hall. AANVAAR Prop TE (Theo) Homann na Marble Hall. OOSTELIKE SINODE BEVESTIGING Prop TE (Theo) Homann het die beroep na NG Gemeente Marble Hall aanvaar, sy bevestiging met handoplegging vind op 29 Julie 2023 plaas

Amptelike Nuus 7 Julie 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 30 Junie 2023

Hierdie kennisgewings is op 30 Junie 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds AP (Dries) Coetzee (emeritus) van Philipstown na Migdol; ds MFR (Marnus) Geyser van Marchand na Jan Kempdorp; ds JA (Riaan) Jonker van Wolmaransstad na Warmbad-Wes; ds Annatha Nel (vroeër van Cradock-Noord) na Keimoes en Neilersdrift. AANVAAR Ds WC (Willie) Crous

Amptelike Nuus 30 Junie 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 23 Junie 2023

Hierdie kennisgewings is op 23 Junie 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds Jan Grobbelaar van Cradock-Oos na Patmos. AANVAAR Ds Johan Botes van Gordonsbaai na Hermanus. WES-KAAPLAND DEMISSIE Ds Johan Botes van NG Kerk Gordonsbaai het ’n beroep aanvaar na NG Kerk Hermanus. Die akte van demissie is aan hom oorhandig op

Amptelike Nuus 23 Junie 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 15 Junie 2023

Hierdie kennisgewings is op 15 Junie 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Dr Eduan Naudé (emeritus) na Bospoort, ds Wimpie Wasserman van Rant en Dal Prisma na die Gereformeerde Kerk Andijk (PKN)  in Nederland. AANVAAR Ds Gerbrand (Gerrie) Bodenstein van Skuilkrans na Stellastraat; ds Heinrich Momberg na Midrand SINODE GOUDLAND BEROEP Dr Eduan

Amptelike Nuus 15 Junie 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 9 Junie 2023

Hierdie kennisgewings is op 9 Junie 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Prop TE (Theo) Homann na Carolina. AANVAAR Ds LP (Lourens) van Deventer van NG Raslouw na NG Valleisig. OOSTELIKE SINODE BEROEP Prop TE (Theo) Homann is op 28 Mei 2023 na Carolina (in samewerking met Chrissiesmeer) beroep. (Thinus Prinsloo, Leraar, 05.06.2023).

Amptelike Nuus 9 Junie 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 2 Junie 2023

Hierdie kennisgewings is op 2 Junie 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Prop Lisa Holtzhausen na NG Vryheid-Suidoos. AANVAAR Prop Lisa Holtzhausen na NG Vryheid-Suidoos. KWAZULU-NATAL BEVESTIGING Vryheid-Suidoos kondig met vreugde aan dat ons vir proponent Lisa Holtzhausen as dominee beroep het na ons gemeente. Haar ontvangs vind Saterdag die 24ste Junie 2023

Amptelike Nuus 2 Junie 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 26 Mei 2023

Hierdie kennisgewings is op 26 Mei 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds Heinrich Momberg na Midrand; dr Sebastiaan van Dyk van Kempton-Kruin na SA Gemeente VK. WES-KAAPLAND BEVESTIGING Ds Pieter Johannes Vollgraaff is op 28 Mei in NG Bellville-Noord as deeltydse leraar bevestig. Hy het ook tydens hierdie geleentheid sy intreepreek gelewer.

Amptelike Nuus 26 Mei 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 19 Mei 2023

Hierdie kennisgewings is op 19 Mei 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP AANVAAR Dr Retha Kruidenier van Mootvallei na Pretoria-Faerie Glen. OOS-KAAPLAND EMERITAAT Ds JJD (Danie) Nel van Uitenhage-Oos emeriteer op 31 Mei 2023. (Ds V Keyter, Ringskriba, 12 Mei 2023). VRYSTAAT AANVAAR Ds Solomon Jansen (Sollie) Pretorius van Bloemfontein het die beroep

Amptelike Nuus 19 Mei 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 12 Mei 2023

Hierdie kennisgewings is op 12 Mei 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds Gerbrand (Gerrie) Bodenstein van Skuilkrans na Stellastraat; ds JM (Jannie) Fourie van Hartenbos na Kalahari. AANVAAR Ds GJ (Gert) Kok (emeritus) na Hopefield; ds Margeretha (Rethie) van Niekerk van Blouwaterbaai Familiekerk na Driehoek. WES-KAAPLAND BEVESTIGING Ds GJ (Gert) Kok is

Amptelike Nuus 12 Mei 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 5 Mei 2023

Hierdie kennisgewings is op 5 Mei 2023 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Dr Retha Kruidenier van Mootvallei na Pretoria-Faerie Glen; ds SJ (Sollie) Pretorius van Bloemfontein na Kerkenberg. KWAZULU-NATAL RINGSITTING Die Ring van Melmoth sal op Saterdag 13 Mei 2023 om 08:30 in sitting wees op Mtunzini. (Tertius Naudé, Ringskriba, 04/05/2023). VRYSTAAT BEROEP

Amptelike Nuus 5 Mei 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 28 April 2023

Hierdie kennisgewings is op 28 April 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za AANVAAR Ds PJG (Pieter) Prinsloo van Kroonstad-Wes na Sasolburg-Tuinedal (dolerend); ds AJ (Andreas) van Rooyen van Boshof na Oberholzer. VRYSTAAT BEVESTIGING Ds Janke Charlise Hurter se bevestiging en intreepreek het plaasgevind op Sondag 23 April te NG Gemeente Berg-en-Dal. Ds Jan Lubbe

Amptelike Nuus 28 April 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus: Jongste beroepe, bevestigings en skuiwe binne die NG Kerk

Hierdie kennisgewings is op 21 April 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds Chris de Vries, amptenaar van Vennote in Getuienis van Sinode Vrystaat as gekoppelde tentmakerleraar na Heuwelsig; ds Leon Forsman van Greydene na Hayfields; ds John Matthews van Vier Ankers na Heuwelsig; ds Margeretha (Rethie) van Niekerk van Blouwaterbaai Familiekerk na

Amptelike Nuus: Jongste beroepe, bevestigings en skuiwe binne die NG Kerk Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 14 April 2023

Amptelike Nuus 14 April 2023 Hierdie kennisgewings is op 14 April 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds PJG (Pieter) Prinsloo van Kroonstad-Wes na Sasolburg Tuinedal (dolerend);  AANVAAR Dr Marnus Havenga as PSD: Kerklike Opleiding, NG Wes-Kaapland; Prop Janke Charlise Hurter na Berg-en-Dal, Bloemfontein; prop Robert Meintjies na Witbank-Suid; WES-KAAPLAND AANVAAR Die NG

Amptelike Nuus 14 April 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 6 April 2023

Hierdie kennisgewings is op 6 April 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za AANVAAR Ds GJ (Kobus) de Leeuw van Humansdorp-Oos na Kuruman-Die Oog. BEDANK Ds SJ (Stephan) Strydom van Dalunie (dolerend) vir Sasolburg-Tuinedal (dolerend). NOORD-KAAPLAND BEVESTIGING Ds GJ de Leeuw van die NG gemeente Humansdorp-Oos, het die beroep na die NG gemeente Kuruman-Die Oog

Amptelike Nuus 6 April 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 31 Maart 2023

Hierdie kennisgewings is op 31 Maart 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za  BEROEP Ds Johan Botes van Gordonsbaai na Hermanus. AANVAAR Ds GF Prozesky van Malopo, Buhrmannsdrif na Pietersburg-Noord; ds Lizette Viviers na Richmond. WES-KAAPLAND BEROEP NG Kerk Hermanus gee kennis dat ds Johan Botes van NG Gemeente Gordonsbaai beroep is op 30 Maart

Amptelike Nuus 31 Maart 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 24 Maart 2023

Hierdie kennisgewings is op 24 Maart 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds SB (Stefan) Conradie van Arlington/Lindley na Bethlehem-Efrata; ds JD (Kobus) de Kock (emeritus) vroeër van Langebaan na Vryburg-Noord; dr MJ (Marnus) Havenga as PSD: Kerklike Opleiding, Wes-Kaapland. AANVAAR Ds JD (Kobus) de Kock (emeritus) vroeër van Langebaan na Vryburg-Noord; dr

Amptelike Nuus 24 Maart 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 17 Maart 2023

Hierdie kennisgewings is op 17 Maart 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Prop Robert Meintjies na Witbank-Suid; prop Mareli Niehaus na Laingsburg; prop Hendrik Johannes (HJ) Prinsloo na Koringberg; ds GF Prozesky (Freddie) van Malopo na Pietersburg-Noord; ds SJ (Stephan) Strydom van Dalunie (dolerend) na Sasolburg-Tuinedal (dolerend). AANVAAR Dr JA (Jan) Botha (emeritus)

Amptelike Nuus 17 Maart 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 10 Maart 2023

Hierdie kennisgewings is op 10 Maart 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds JG (Org) van der Watt van Kerkenberg na Vrede-Wes. AANVAAR Ds MA (Anton) Ferreira van Krugersdorp-Oos na Gamtoosvallei-Oos, Patensie; prop JC (Janke) Hurter na Berg-en-Dal, Bloemfontein. BEDANK Dr Ronel Meylahn van Dresden, Duitsland (vroeër van Universiteitsoord) het die beroep na

Amptelike Nuus 10 Maart 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 3 Maart 2023

Hierdie kennisgewings is op 3 Maart 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za  BEROEP Ds JP (Hannes) Theron (emeritus) na Constantia. AANVAAR Dr SW (Siegfried) Louw van Brackenfell-Proteahoogte as PSD: Predikantebegeleiding, Wes-Kaapland. WES-KAAPLAND BEROEP Die NG Gemeente Constantia het emeritusleraar JP (Hannes) Theron van Somerset-Wes beroep as leraar in ’n vastetermynpos. (Pieter J Coetzee, Skriba,

Amptelike Nuus 3 Maart 2023 Lees verder

Amptelik

Amptelike Nuus 24 Februarie 2023

Hierdie kennisgewings is op 24 Februarie 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za  BEROEP Ds GJ (Kobus) de Leeuw van Humansdorp-Oos na Kuruman-Die Oog; ds Nico Lochner na Uitenhage-Oos. AANVAAR Ds NF (Francois) Jonker van Bospoort na Heidelberg; ds CA (Christo) van Staden (emeritus) na Beaufort-Wes as brugleraar. WES-KAAPLAND AANVAAR Ds Christo van Staden van

Amptelike Nuus 24 Februarie 2023 Lees verder

Amptelik
Scroll to Top