Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike Nuus 19 Mei 2023

  • Hierdie kennisgewings is op 19 Mei 2023 opgedateer.

BEROEP

AANVAAR

Dr Retha Kruidenier van Mootvallei na Pretoria-Faerie Glen.

OOS-KAAPLAND

EMERITAAT

Ds JJD (Danie) Nel van Uitenhage-Oos emeriteer op 31 Mei 2023. (Ds V Keyter, Ringskriba, 12 Mei 2023).

VRYSTAAT

AANVAAR

Ds Solomon Jansen (Sollie) Pretorius van Bloemfontein het die beroep as brugleraar vir ses maande na die NG Gemeente Kerkenberg op Harrismith aanvaar. Sy bevestiging vind plaas op Sondag 21 Mei 2023 tydens die erediens om 10:00. (Ds GD Victor, konsulent, 16 Mei 2023).

OOSTELIKE

BEROEP

Dr Retha Kruidenier van NG Mootvallei het die beroep na Pretoria-Faerie Glen aanvaar. (Suzette Lategan, Gemeentekoördineerder, 19 Mei 2023).

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top