Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike Nuus 14 Julie 2023

  • Hierdie kennisgewings is op 14 Julie 2023 opgedateer.

BEROEP

AANVAAR

Ds AP (Dries) Coetzee (emeritus) van Philipstown na Migdol; ds Joe Müller van Bethlehem-Oos na Kroonstad-Moedergemeente.

VRYSTAAT SINODE

AANVAAR

Hiermee gee die NG Kerk Kroonstad-Moedergemeente kennis dat ds Joe Müller van Bethlehem-Oos gemeente, die beroep na die NG Kerk Kroonstad-Moedergemeente aanvaar het. (Jeanette Keyter, Skriba, 11.07.2023).

SINODE GOUDLAND

AANVAAR

Ds AP (Dries) Coetzee (emeritus) van Philipstown het die beroep na Migdol aanvaar. (MM Grobler, Skriba, 10.07.2023).

NOORDELIKE SINODE

RINGSVERGADERING

Hiermee word kennis gegee dat die 60ste gewone Ringsvergadering van die Ring van Pietpotgieter sal plaasvind op 7 Augustus 2023 te Swartwater by Koedoesrand-gemeente. (Ringskriba ds Jacques Erasmus).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top