Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike Nuus 6 April 2023

AANVAAR

Ds GJ (Kobus) de Leeuw van Humansdorp-Oos na Kuruman-Die Oog.

BEDANK

Ds SJ (Stephan) Strydom van Dalunie (dolerend) vir Sasolburg-Tuinedal (dolerend).

NOORD-KAAPLAND

BEVESTIGING

Ds GJ de Leeuw van die NG gemeente Humansdorp-Oos, het die beroep na die NG gemeente Kuruman-Die Oog aanvaar. Ds De Leeuw word op Sondag 16 April 2023 om 09:00 in die gemeente as voltydse leraar bevestig. (JF van Heerden, Konsulent, 03.04.2023).

VRYSTAAT

BEDANK

Ds Stephan Strydom van NG Gemeente Dalunie (dolerend) het nie die beroeping aanvaar na NG Gemeente Sasolburg-Tuinedal (dolerend) nie. (AE Els, namens die kerkraad, 03.04.2023).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top