Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike Nuus 7 Julie 2023

  • Hierdie kennisgewings is op 7 Julie 2023 opgedateer.

BEROEP

Prop TE (Theo) Homann na Marble Hall.

AANVAAR

Prop TE (Theo) Homann na Marble Hall.

OOSTELIKE SINODE

BEVESTIGING

Prop TE (Theo) Homann het die beroep na NG Gemeente Marble Hall aanvaar, sy bevestiging met handoplegging vind op 29 Julie 2023 plaas en sy intreepreek volg op 30 Julie 2023. (Skriba RDR Middelburg, 01.07.2023).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top