Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike Nuus 15 Junie 2023

BEROEP

Dr Eduan Naudé (emeritus) na Bospoort, ds Wimpie Wasserman van Rant en Dal Prisma na die Gereformeerde Kerk Andijk (PKN)  in Nederland.

AANVAAR

Ds Gerbrand (Gerrie) Bodenstein van Skuilkrans na Stellastraat; ds Heinrich Momberg na Midrand

SINODE GOUDLAND

BEROEP

Dr Eduan Naudé (emeritus) is beroep na NG Bospoort. (Tersia Roux, Skriba, 13.06.2023)

 Ds Wimpie Wasserman van Rant en Dal Prisma het ’n beroep ontvang na die Gereformeerde Kerk Andijk (PKN)  in Nederland. Sy afskeidspreek is Sondag 20 Augustus om 8:30. (Wimpie Wasserman, Leraar, 14.06.2023)

 NOORDELIKE SINODE

BEROEP

Ds Gerrie Bodendstein van NG Gemeente Skuilkrans het die beroep na die NG Gemeente Stellastraat in Pretoria aanvaar. (Malan Nel, Kantoorkoördineerder, 15.06.2023).

OOSTELIKE

BEROEP

Ds Heinrich Momberg het die beroep as deeltydse leraar na NG Kerk Midrand aanvaar. Sy bevestiging vind op 25 Junie plaas. (Cecile Nagel, Administrasie, 14.06.2023).

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top