- Hierdie kennisgewings is op 9 Junie 2023 opgedateer.
- Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za
BEROEP
Prop TE (Theo) Homann na Carolina.
AANVAAR
Ds LP (Lourens) van Deventer van NG Raslouw na NG Valleisig.
OOSTELIKE SINODE
BEROEP
Prop TE (Theo) Homann is op 28 Mei 2023 na Carolina (in samewerking met Chrissiesmeer) beroep. (Thinus Prinsloo, Leraar, 05.06.2023).
AANVAAR
Ds LP (Lourens) van Deventer van NG Raslouw het die beroep as 3de leraar van NG Valleisig aanvaar en word aangestel vanaf 1 Julie en sy intreepreek is op Sondag 23 Julie 2023. (Lizette Erasmus, Administrasie, 08.06.2023).
Geborg
