Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike Nuus 28 April 2023

Hierdie kennisgewings is op 28 April 2023 opgedateer.

Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za

AANVAAR

Ds PJG (Pieter) Prinsloo van Kroonstad-Wes na Sasolburg-Tuinedal (dolerend); ds AJ (Andreas) van Rooyen van Boshof na Oberholzer.

VRYSTAAT

BEVESTIGING

Ds Janke Charlise Hurter se bevestiging en intreepreek het plaasgevind op Sondag 23 April te NG Gemeente Berg-en-Dal. Ds Jan Lubbe het die bevestiging waargeneem. Ds Hurter se bevoegdheid het verander van proponent na leraar. (Dave Samuel, Voorsitter: Bestuursraad NG Gemeente Berg-en-Dal, 24.04.2023).

Ds Petrus Jochemus Gerhardus (Pieter) Prinsloo van NG Gemeente Kroonstad-Wes het die beroep na NG Gemeente Sasolburg-Tuinedal (dolerend) aanvaar. Hy lewer sy intreepreek op 4 Junie 2023. (WGJ Pienaar, namens die kerkraad, 22.04.2023).

GOUDLAND

BEVESTIGING

Ds AJ (Andreas) van Rooyen van NG Gemeente Boshof is op 5 Februarie na die NG Gemeente Oberholzer beroep. Die beroep is aanvaar en die bevestiging en intreepreek het op 16 April te NG Gemeente Oberholzer plaasgevind. (AJ van Rooyen, Leraar, 25.04.2023).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top