Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike Nuus 20 Oktober 2023

BEROEP

Ds MM (Martin) Steyn van Citrusdal na Bellville-Riebeeck.

AANVAAR

Ds MM (Martin) Steyn van Citrusdal na Bellville-Riebeeck.

WES-KAAPLAND

BEVESTIGING

Ds Martin Steyn van Citrusdal het die beroep as voltydse gemeenteleraar na Bellville-Riebeeckgemeente aanvaar. Ds Steyn sal DV op 1 Januarie 2024 diens aanvaar. (Egbert Steyn, Brugleraar: Bellville-Riebeeck, 19.10.2023)

NOORDELIKE

EMERITAAT

Dr Eric Scholtz van die NG Gemeente Lynnwood emeriteer aan die einde van November 2023. Sy afskeidsdiens is beplan vir 19 November 2023. (Anuschka Smit, Studenteleraar, 19.10.2023).

OOSTELIKE

EMERITAAT

Ds CF (Charl) van Schalkwyk van NG Gemeente Volksrust emeriteer einde Oktober 2023. Sy afskeidsdiens vind op Sondag 29 Oktober 2023 plaas. (Ds Meyer van Wyk, Skriba: Ring van Wakkerstroom, 17.10.2023).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top