Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Kerk

Amptelike Nuus – 10 November 2023

BEROEP

Ds Marco Koch van Tulbagh na Tygerpoort; ds Luané McLachlan van Murraysburg na Gamtoosvallei.

OOS-KAAPLAND

BEROEP

Die kerkraad van die NG Kerk Gamtoosvallei het ds Luané McLachlan van die NGK Murraysburg op 2 November 2023 beroep as leraar. (Jansie Both, voorsitter van die kerkraad, 03.11.2023).

GOUDLAND

EMERITAAT

Ds AP (Alewyn) Burger van Klerksdorp-Wilkruin ontvang sy Akte van Demissie by Emeritaat op 26 November 2023. Hy emeriteer vanaf 1 Desember 2023. (Riana vd Merwe, Saakgelastigde, 10.11.2023).

OOSTELIKE

BEROEP

NG Gemeente Tygerpoort het vir ds Marco Koch van Tulbagh beroep as voltydse medeleraar. (Riana de Wet, Persoonlike assistent: dr Zander van der Westhuizen, 10.11.2023).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top