Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Kerk

Amptelike Nuus – 3 November 2023

BEROEP

Ds GF (Deon) van der Berg van Vanwyksvlei na Ventersdorp; ds CF (Chris) van der Linde van Vryburg-Wes na Hennenman; ds Roné Vosloo van Kathu na Port Elizabeth-Heideveld (Gqeberha).

AANVAAR

Ds Carli Fourie vanaf Valleisig na Montana.

WES-KAAPLAND

EMERITAAT

Dr Danie T Nel emeriteer op 31 Oktober 2023 vanuit NG Kerk Wynberg. Hy het op 29 Oktober 2023 die Akte van Demissie tydens ’n erediens ontvang. (Ds Helgard Pretorius, Leraar NG Kerk Pinelands en Ringskriba, Ring van Wynberg), 31.10.2023).

OOS-KAAPLAND

BEROEP

Ds Roné Vosloo van NG Gemeente Kathu is op 1 November 2023 beroep na NG Gemeente Heideveld, Rowallanpark, Gqeberha (Port Elizabeth). (Liésl Knipe, Administratiewe Beampte, 02.11.2023).

KWAZULU-NATAL

BEVESTIGING

Die ordening en bevestiging van prop Pieter Nel as diensleraar by NG Kerk Pietermaritzburg-Noord geskied op Sondag 12 November 2023. (Elizma Roselt, Saakgelastigde, 02.11.2023).

VRYSTAAT

BEROEP

Ds CF van der Linde van NG Gemeente Vryburg-Wes is beroep na NG Gemeente Hennenman. (Carla Kok, Skriba, 27.10.2023).

GOUDLAND

BEROEP

Ds Deon van der Berg van NG Gemeente Vanwyksvlei is beroep na NG Gemeente Ventersdorp.(Fanie Steyn, Brugleraaar, 02.11.2023).

NOORDELIKE

AANVAAR

Ds Carli Fourie vanaf NG Gemeente Valleisig het die beroep as derde voltydse leraar by NG Gemeente Montana aanvaar. (Lizelle Vorster, Bedieningskoördineerder, 31.10.2023).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top