Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Amptelike nuus – 26 Januarie 2024

AANVAAR

Prop JPA (Albert) Jooste as diensleraar na Rynfield; dr HH (Henry) Williams (emeritus) van De Aar-Noord na Kerkenberg.

VRYSTAAT

BEVESTIGING

Dr Henry Williams (emeritus) van De Aar-Noord het die beroep na Kerkenberg-gemeente op Harrismith aanvaar. Sy bevestiging sal vroeg in Februarie 2024 plaasvind. (Ds GD Victor, konsulent namens die Ring van Harrismith, 19.01.2024).

HOËVELD

BEVESTIGING

Prop JPA (Albert) Jooste het die beroep as diensleraar na NG Gemeente Rynfield aanvaar. Sy bevestiging asook intreepreek sal plaasvind op Sondag, 28 Januarie 2024. (Riana Oosthuizen, Kerkkantoor, 24.01.2024).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Versprei God se Woord
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top